02.05.2013 Views

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons seuns, Stefan Minnaar, Danté van Ryneveld, Thiens Greyling, Willem Gray, Gian le Roux, Eduard Venter en Ivan

Ackermann gaan Menlo verteenwoordig by ‘n 0/15 Tennistoernooi wat deur PBHS aangebied word. Ons weet julle

manne gaan Menlo-Tennis trots maak! Baie sterkte ook aan julle!

D4-liga – Uitspele

Seuns-oopspan: Menlo eindig tweede uit nege skole.

Dogters: Menlo eindig tweede, verloor met een punt teen AHMP.

Beide spanne kwalifiseer vir die Gauteng-uitspeelwedstryde. Absolut geluk en sterkte!

XCO MTB SA-Fietsrykampioenskappe – 21 Julie 2012 (Mankele)

SUB-JUNIOR MANS (13-14 JAAR): Xander Slabbert (gr.8) Posisie behaal: 14de

JEUG DAMES (15-16 JAAR): Janice Venter (gr.10) Posisie behaal: 8ste

JUNIOR MANS (17-18 JAAR): Jeandre Slabbert (gr.11) Posisie behaal: 13de

Die volgende Menlo-ruiters het almal Noord-Gautengkleure in hul onderskeie vlakke en kompetisie-afdelings verwerf in

skole-perdesport:

Chanel Marais, Suné Olivier, Anna-Mart Opperman, Carmen de Beer, Nina-Leri Malan, Gideon Van der Merwe, Simoné

du Toit, Marilette Spoelstra, Marissa Brink, Karli Fourie, Joanne Cunze, Chané Tromp, Kayleigh de Villiers, Elisbe

Kruger, Ilke Roux, Anke Roux, Marné Meyer en Caro Kotze.

Kahyla Smith is in die Ringbal Suid-Afrikao/17 - dogterspan opgeneem tydens die ringbal nasionale kampioenskappe

9 – 14 Julie 2012. Sy is ook aangewys is kaptein van hierdie span. Absolut Kahyla!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!