02.05.2013 Views

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

20/2012 - Hoërskool Menlopark

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Noordvaal-uitdunne

Seuns

o/14A teen Eldoraigne: Menlo verloor 1-2; o/16A teen Eldoraigne: Menlo wen 2-0 en 1stes teen Zwartkop: Menlo wen 3-

1. Absolut Hokkie!

Beeld-kwarteindrondte vol Menlo-spanne

Menlo se o/14A- en o/15A-spanne het albei ‘n uitmuntende seisoen

beleef. Beide spanne eindig bo-aan hul onderskeie punteleer en

verower sodoende die Blou Bul-trofee. Hulle speel albei Saterdag,

4 Augustus, teen Hoërskool Dr. EG Jansen van Boksburg in die

Noordvaal Beeld-kwarteindrondte op die Menlo-velde.

Ons o/16A-span moes uitspeel om te kwalifiseer vir die Noordvaal

Beeld-kwarteindrondte. Hulle het met onderskeidelik HTS Tom

Naudé (Polokwane) en HTS Witbank afgereken en speel nou

Saterdag in die kwarteindrondte teen Hoërskool Monument van

Krugersdorp ook op die Menlo-velde.

Menlopark is die enigste makroskool in Pretoria met 3 spanne in die

kwarteindrondte van Noordvaal-Beeld.

Ons gaan Saterdag die pawiljoene pak vir ‘n onvergeetlike Menloervaring!

Kom beleef saam met ons ’n majestueuse Menlo-moment!

Beeld-kwarteindrondte op Menlopark se A-veld

Datum: Saterdag, 4 Augustus 2012

Tyd Span Skool Skool Skeidsregter Vlag

09:00 0/14 A Menlopark EG Jansen Blou Bulle Blou Bulle

10:00 0/15 A Menlopark EG Jansen Blou Bulle Blou Bulle

11:00 0/16 A Menlopark Monnas Blou Bulle Blou Bulle

Baie dankie aan al die gasvrouens en hulle gaste wat weer bygedra het tot ‘n baie suksesvolle Ravat-aand. Menlo

Tennis is geseënd met soveel bekwame en entoesiastiese mense rondom hulle!

Die volgende dogters: Izaan van Zyl, Carmi Stander, Beatrix Spruyt, Marlise Kroukamp, Janique Jacobs, Margaux

Salmon en Ironé Botha gaan Menlo se naam hoog hou by die Liezel Huber 0/15 tennistoernooi. Die toernooi word

aangebied deur AHMP. Baie sterkte aan julle!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!