18.09.2013 Views

5/2013 Liewe Ouers As beginner-juffrou,was ek 'n kouer-as-koudste ...

5/2013 Liewe Ouers As beginner-juffrou,was ek 'n kouer-as-koudste ...

5/2013 Liewe Ouers As beginner-juffrou,was ek 'n kouer-as-koudste ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Menlo-muurbal het ‘n heerlike opwindende week agter die rug: die bane wat opgegradeer en geverf is, is

weer in gebruik geneem met ‘n seremonie van lint knip en ‘n rakette-erewag vir mnr Reynders.

Ook het die muurbal-eerstespan in ‘n parkeerarea in Bloemfontein in prof. Jonathan Jansen vasgeloop en is

hulle dadelik na sy kantoor genooi. ‘n Absolut-belewenis!

Tennis het in 2013 “afgeslaan” met ‘n rekord getal spelers. Enige iemand wat nog belangstel om aan te sluit,

is welkom om registrasievorms by die tenniskantoor te kom afhaal!

Verlede naweek het die 0/15 seuns Menlopark se naam gaan hoog hou in die Kaap. Baie geluk aan Dewald

Greyling, Jean Klopper, Handré Grobler, Hans-Peter Fechter, Edward Smith, Reinard Klopper en Ewan Cornelius

wat deelgeneem het aan die Boland Landbouskool se Tennistoernooi in die Paarl. Twaalf skole het

deelgeneem en Menlo het sy groep gewen en moes Saterdag teen Midstream in die semi-finaal speel.

Buitengewone reën het egter in die Kaap geval en alle verdere spel is afgelas. Menlopark was egter die gunsteling

om in die finaal te speel. Menlo Tennis is baie trots op die seuns en sien uit na volgende jaar, wanneer

ons beslis die beker wil gaan haal!

Eerskomende naweek neem ons dogters, Rina Kriek, Zurina Volschenk, Mignon Rühling, Zona-Lize van Jaarsveld

en Izaan van Zyl deel aan die St Mary’s Engen Uitnodigingstoernooi in Durban. Baie sterkte aan die dogters.

Ons weet julle gaan julle Absolut Alles gee in hierdie sterk toernooi en Menlopark se naam ook hoog

hou in Kwa-Zulu Natal!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!