29.09.2013 Views

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

92

Voorsetsels (alfabeties gerangskik volgens die sleutelwoord)

onder die aandag van na aanleiding van

ter aandenking in aanmerking neem

aandring op aansoek doen om

by sy aankoms aanspraak maak op

op aanklag van aanstel in (‘n betrekking)

aanleg vir beswaar aanteken teen

aard na per abuis

afbreuk doen aan uit afguns

afhanklik van afkeer van iets hê

afkerig van ‘n afname in

afsien van afwyk van

in ag neem akkoord gaan met

in aktiewe diens wees in-, oor die algemeen

eens en vir altyd ‘n skip lê voor anker

in antwoord op in arres neem

op die lange baan skuif deur die bank

ten bate van bedank vir ‘n beroep

op iets bedag wees beef van

op die been begaan oor

in die begin uit beginsel

behep met behoefte aan

ten behoewe van behoort aan (‘n mens)

behoort by (die onderwerp) behoort tot (‘n groep)

met behulp van bekommer oor

in belang van belasting op

by benadering bepaal by

bepaal tot (‘n onderwerp) beperk tot

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!