29.09.2013 Views

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

122

• Koeël: Om mee te skiet

• Konsenteer: Inwillig – Hy het gekonsenteer om die werk vir ons te doen

• Konsentreer: Die aandag vestig op

• Lamlendig: Laks, lui

• Lendelam: Onvas op pote

• Landman: Boer

• Landsman: Landgenoot

• Leeg: Nie vol nie

• Ledig: Werkloos, nie besig nie, om leeg te maak (ww)

• Leer: Studeer, leer vir skoene

• Leër: Klomp soldate

• Lettere: Studeer in die lettere

• Letters: Van die alfabet

• Leun: Staan teen iets, rus op iets

• Leuen: Opsetlike onwaarheid

• Louere: Roem, eer – Hy het met die louere weggestap

• Lourier: Boomsoort – Iemand ontvang 'n lourierkrans

• Meteen: Tegelykertyd

• Meteens: Skielik

• Naamlik: Met name, te wete – Hy het naamlik vir ons 'n bees geskenk

• Namens: In die naam van – Hy het die brief namens ons onderteken

• Naamloos: Sonder 'n naam

• Nameloos: Onnoemlik, groot (ellende)

• Onderhawig: Wat nou bespreek word – Die onderhawige onderwerp is: SKOOL

• Onderhewig: Onderworpe aan – Dit is onderhewig aan goedkeurig deur die raad

• Onleesbaar: Wat nie maklik ontsyfer kan word nie, onleesbare handskrif

• Onlesbaar: Onlesbare dors

• Orde: Rang, tug

• Order: Bevel, gebod

• Profeteer: Die toekoms voorspel

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!