29.09.2013 Views

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Radeloos: Wanhopig, verlate

• Reddeloos: Geen hoop op redding nie

• Redeloos: Sonder verstand, dom

• Seën: Vra vir Gods guns

• Seun: Manlike kind

• Selde: Nie dikwels nie

• Seldsaam: Skaars, sonderling

• Self: In eie persoon

• Selfs: Bowendien, ook nog

• Sening: Bv.: 'n sening verrek

• Seëning: Bv.: tel jou seëninge elke dag

• Sindelik: Skoon, rein

• Sinlik: Wat die sinne streel

• Sinloos: Betekenisloos, dwaas

• Sinneloos: Sonder verstand

• Standaard: Gehalte, maatstaf

• Standerd: Rangorde van klasse

• Teenswoordig: Hedendaags, huidige, vandag

• Teenwoordig: Aanwesig

• Uitset: Bruidsuitrusting, trousseau

• Uitsit: Nie deelneem nie, vergroot

• Verband: Verbintenis, samehang – die verband tussen hom en haar is dat hulle

lief is vir mekaar

• Verbond: Verdrag, verbintenis – om 'n verbond met iemand te sluit

• Verraad: Troueloosheid

• Voorraad: Hoeveelheid voorhande

• Versmaad: Afwys, minag

• Versmaat: Die maat van 'n gedig

• Verstandig: Met verstand begaaf

• Verstandelik: Intellektueel

• Verwant: Lid van 'n familie

• Verwen: Vertroetel, bederf

• Vlees: Bybelse gebruik - deftige vorm van vleis

• Vleis: Vleis van diere

• Vlieënier: Bestuurder van 'n vliegtuig, loods

123

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!