29.09.2013 Views

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

verdwyn verdwene kind

vereis vereiste lengte

verfoes verfoesde rok

vergelyk vergeleke met

vergruis vergruisde hand

verkry verkreë regte

versin versonne verhale

verskrik onverskrokke jagter

verskyn verskene boek

verslaan

verslane vyand

verslaap verslaapte leerling

verslyt verslete klere

versteek verstoke van voorregte

verswyg versweë feite

verwaardeloos verwaardeloosde werk

verwerf verworwe kennis

verwerp verworpe voorstel

verwring verwronge gesig

verys verysde water

vlieg vervloë dae

volbring volbragte taak

voltrek voltrokke vonnis

voorneem voorgenome reis

voorsien onvoorsiene omstandighede

vries bevrore vleis

win gewonne saak

wys aangewese persoon

Skryfwyse van woorde

143

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!