29.09.2013 Views

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

148

bymekaar Sy moed bymekaar skraap

daar deur Hy is nou net daar deur

daardeur Hulle is daardeur beroof van ‘n oorwinning

dag oud Die katjie is ‘n dag oud

dagoud Hy koop altyd dagoud kuikens

deur mekaar Hulle vorder deur mekaar te help

deurmekaar Haar huis is baie deurmekaar

drie kwart Drie kwart van die saal is vol

driekwart Hy is ‘n puik driekwart (rugby)

droë vrugte Vrugte met min sap

droëvrugte Hy is ‘n handelaar in droëvrugte

een dag Ek wil net een dag gaan kuier

eendag Eendag sal ons mekaar weer raak loop

een kant Aan die een kant van die straat

eenkant Sy hou haar eenkant

een oog Een oog is skeel

eenoog In die land van die blindes is eenoog koning

eerste klas Hy slaag in die eerste klas

eersteklas Dit was ‘n eersteklas vertoning

eie belang Dit is in sy eie belang

eiebelang Iets uit eiebelang doen

geel bek Die dier het ‘n geel bek

geelbek ‘n Soort vis

geel perske Dit is ‘n mooi geel perske

geelperske ‘n Soort geel perske

goed praat Hy kan baie goed praat

goedpraat Iemand se verkeerde dade goedpraat

harde pad Dit is ‘n harde pad om te volg

hardepad Hy is tot vier jaar hardepad gevonnis

heel agter Ek sal heel agter ry

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!