Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
120

• Weier: Afwys, onwillig optree

• Wyd: Die rok is heeltemal te wyd vir my

• Wyt: Gee skuld vir iets (te wyte aan – Ek wyt my swak punte toe aan die

feit dat ek nie genoeg geleer het nie.)

Woorde en uitspraak byna gelyk

• Afkeer: Sterk teësin

• Afkeur: Nie goedkeur nie

• Berig: Verslag doen

• Berug: Bekend in 'n slegte sin

• Begeerlik: Wat die begeerte opwek

• Begerig: Vol begeerte, verlangend

• Bloot: Eenvoudig, nakend

• Bloots: Sonder saal

• Bondel: Pak vasgebinde goed

• Bundel: Bv. digbundel

• Braak: 'n Land lê braak, opgooi

• Brak: Klein hond, souterige water

• Breek: Vernietig

• Breuk: Gedeelte van 'n geheel, skedelbreuk

• Broos: Swak, breekbaar

• Bros: Krummelrig

• Daarom: Om daardie rede

• Darem: Tog, werklik

• Denkbaar: Moontlik om te dink

• Denklik: Vermoedelik, waarskynlik

• Drank: Alles wat gedrink word

• Dronk: 'n Persoon is dronk, hoenderkop

• Eindelik: Ten laaste

• Eintlik: Werklik

• Fisies: Natuurkundig – Fisies is dit onmoontlik om maan toe te gaan

• Fris: Sterk, lewenskragtig