29.09.2013 Views

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

heelagter Hy is ‘n puik heelagter (rugby)

in gedagte Ek sal dit sekerlik in gedagte hou

ingedagte Die ou dame is baie ingedagte

in geval In geval van siekte

ingeval Ingeval hy nie gesond is nie

in mekaar Hulle loop in mekaar vas

inmekaar Hy sak skielik inmekaar

in sake Ek stel in sake wat my raak belang

insake Wat het hulle besluit insake my versoek

in sig Hy het die voorwerp in sig gehou

insig Om ‘n goeie insig in sake te hê

jaar oud Die dogtertjie is vandag een jaar oud

jaaroud Jaaroud vullens

kaal voet Ek voel sy kaal voet onder die tafel

kaalvoet Hy loop meestal kaalvoet

kelkie wyn Ons geniet ‘n kelkie wyn

kelkiewyn ‘n Soort voël

klaar praat Hy kan gerus klaar praat

klaarpraat Dit is klaarpraat met hom

klein kind Moet nooit ‘n leuen aan ‘n klein kind vertel nie

kleinkind Hy is Oom Gert se kleinkind

kort af Breek die stok kort af

kortaf Hy behandel my baie kortaf

kort by Hulle het kort by die plaas omgedraai

kortby Hy doen veldwerk op kortby

kort verhaal ‘n Verhaal wat nie lank is nie

kortverhaal Hy is die uitnemende skrywer van hierdie kortverhaal

lang wa Nie ‘n kort wa nie

langwa Die balk wat die voor- en agterwiele van ‘n wa verbind

lekker lyf Hy het ‘n lekker lyf vir ‘n voorspeler

149

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!