Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
uur buurskaplike plig

chaos chaotiese toestand

chirurg chirurgiese volgorde

despoot despotiese regering

deug

deuglike argument

deugsame vrou

dekorasie dekoratiewe kuns

diagnose diagnostiese toetse

diagram diagrammatiese voorstelling

dialek dialektiese verskynsel

diplomasie

diplomatieke diens

diplomatiese antwoord

dissipline dissiplinêre stappe

doel

doelbewuste staatsman

doelgerigte strewe

doellose rondloper

doelmatige (doeltreffende) gereedskap

doktor doktorale proefskrif

dokument dokumentêre bewys

dra

draagbare radio

draaglike pyn

edel edelmoedige persoon

eer

eerbare dominee

eergevoelige dogter

eergierige mens

eerlike winkelier

eerlose gedrag

eersame burger

eersugtige man

eervolle ontslag

eerwaardige ouma

ego egoïstiese daad

ellips elliptiese sin

emosie emosionele kunstenaar

129