Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
hipotese hipotetiese stelling

hoof hoofdelike stemming

horison horisontale lyn

hout

houtagtige voorkoms

houterige vent

ideaal idealistiese student

idioom idiomatiese uitdrukking

impuls impulsiewe handeling

indiw(v)idu indiw(v)iduele aandag

industrie industriële welvaart

instrument

instrumentale musiek

instrumentele waarneming (van ‘n aardbewing)

intellek intellektuele ontwikkeling

intuïsie intuïtiewe vermoë

isolasie isolasionistiese bestaan

joernalis joernalistieke loopbaan

juris juridiese besware

kannibaal kannibalistiese diere

kapsule kapsulêre vorm (van medisyne)

karakter

karakteristieke gedrag

karakterlose skurk

karaktervaste vader

karaktervolle tante

karaktervormende boek

katastrofe

kind

kinderagtige grootmens

kinderliewende ouers

kinderlike geloof

kinderlose vrou

kinderryke egpaar

klas klassikale onderwys

131