29.09.2013 Views

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

Deel 2: Taalhersiening - Christelike Biblioteek

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• Gids: Wegwyser, adresboek

• Gits: 'n Uitroep

• Haal: Sal jy asseblief 'n boek laat haal

• Hael: Die hael het ons kar stukkend geslaan

• Hard: Ons werk hard by die skool

• Herd: Die vuur is in die herd gemaak

• Hert: Die hert vreet aan die groen grassies

• Kruid: Plant, gewas (bv. kruie)

• Kruit: Springstof in koeëls

• Leer: Jy moet baie hard leer vir die eksamen

• Leër: Die leër word opgedeel in leërmagte

• Leun: Lê teen

• Leuen: Jok

• Lid: Van 'n vereniging, ooglid

• Lit: 'n Gewrig

• Lood: Die sak is so swaar soos lood

• Loot: Hulle het geloot om te kyk wie sal bly, die loot van die wingerstok spruit uit

• Lyer: Bv. kankerlyer

• Leier: Iemand met leiereienskappe

• Ly: Die gewonde ly baie pyn

• Lei: Die hond lei die blinde man oor die straat

• Leiding: Leierskap

• Lyding: Smart

• Luid: Hardop

• Luit: 'n Snaarinstrument

• Maar: Ek sal eet, maar ek is nie honger nie

• Maer: Die kind wat ondervoed is, lyk maar baie maer

• Mei: Vyfde maand

• My: Dit is my boek

• Mied: Ons speel op die hooimied

• Miet: Daar het miet in die mieliepap gekom

• Mild: Sag, ruim – 'n Milde reën het geval, Hy het mild voorsiening gemaak vir sy

117

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!