29.12.2014 Views

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

enodig om die “Kaap te laat groei”. Onderwys het ook ’n kernrol te speel in die bou van ’n gemeenskap wat gegrond is

op die waardes van ons Grondwet – demokrasie, menseregte, menswaardigheid, vryheid, nierassisme en nieseksisme.

Ons langtermynvisie vir Onderwys moet hierdie waardes en die belofte van ’n beter lewe vir almal vervat.

1.2 iKapa Elihlumayo

Cape

Die Wes-Kaapse Provinsiale Regering het die iKapa Elihlumayo-strategie ontwikkel om die “Kaap te laat groei”,

om armoede te beveg, om werk te skep en om ’n “tuiste vir almal” in die Wes-Kaap te skep.

Premier Ebrahim Rasool beskryf iKapa Elihlumayo as die skep van welvaart vir almal, die skep van nuwe hoop.

Dit handel oor die herstel van menswaardigheid. Dit is die onderliggende beginsel wat ons beleid en ons

optrede vir die volgende dekade sal aandryf. Dit gaan oor omgee, groeigerigte begrotings, oor behoorlike

vaardigheidsontwikkeling, oor die verbreding van die ekonomiese basis en die verkleining van die inkomstegaping,

oor die skepping van nuwe besigheidsgeleenthede en nuwe werk, oor die uitbreiding van loonarbeid, en oor die

tertafellegging van ’n omvattende pakket om die groei in ons ekonomie te stimuleer.

Tot dusver het ons Senior Sertifikaat-uitslae gebruik om ons sukses te bepaal. Hoewel die uitslae belangrik is, is die

uitdaging om na die hele reeks uitsette en uitkomste te kyk wat ons sukses weerspieël om geheelmense te skep, met die

kennis, vaardighede en waardes wat nodig is om vervullende lewens te lei, om by te dra tot ontwikkeling en om ’n

samelewing te bou wat gebaseer is op konstitusionele waardes.

1.3 Die Lerende Kaap

Die Lerende Kaap is ’n inisiatief waarmee daar vier jaar gelede begin is, met die doel om prominensie te

verleen aan “... onderwys-, opleidings- en ontwikkelingsaktiwiteite in die Wes-Kaap, deur debatvoering,

gebeurtenisse en werkswinkels, met die doel om gewildheid te verleen aan die konsep van lewenslange leer

as ’n belangrike middel om gelykheid, toegang en regstelling in onderwys en opleiding te bewerkstellig.” 1

Die WKOD was ’n aktiewe deelnemer aan die jaarlikse Lerende Kaap-Fees, en het daadwerklik daartoe

bygedra om te verseker dat die konsep van lewenslange leer in die gemoedere van ons mense in die provinsie

wortel skiet. Dit is merkbaar in die toenemende aantal inskrywings van kinders by die instansies vir vroeëkindonderwys,

sowel as in die toenemende deelname van volwassenes aan die programme wat deur BOOV-sentrums (in die omgang as

Gemeenskapsleersentrums bekend) aangebied word. Hierdie programme maak dit vir baie volwassenes moontlik om hul

opvoeding voort te sit wat vir ’n verskeidenheid redes onderbreek was, of vir dié wat nog hoegenaamd geen blootstelling

aan onderwys gehad het nie. Gevolglik vind baie van hierdie afgestudeerdes van ons GLS’e òf dat hulle werkvooruitsigte

verbeter, of dat hulle in staat is om makliker in hul huidige poste of loopbane te vorder. Die potensiële impak van die

Lerende Kaap-konsep is dus allerbelangrik vir die bevordering van die gemeenskap se belangstelling in leer as ’n middel

tot sosio-ekonomiese ontwikkeling.

1.4 Ontwikkeling van die Menslike Hulpbronne van die Wes-Kaap

Gedurende die tydperk 1995 tot 2004 het die Suid-Afrikaanse regering toenemend klem gelê op die nodigheid om die land

se menslike hulpbronne te ontwikkel. Onderwys speel ’n deurslaggewende rol in hierdie strategie. Die klem word opgemerk

in die beduidende finansiële hulpbronne wat vir onderwys en opleiding toegeken is. Dit word ook weerspieël in die

wetgewende en strategiese ontwikkelings op nasionale en provinsiale regeringsvlak.

Oor die afgelope drie jaar het die Wes-Kaap stappe gedoen om aandag te gee aan die probleem ten opsigte van

menslikehulpbronontwikkeling. Eerstens het die Witskrif Voorbereiding van die Wes-Kaap op die Kennisekonomie (2001)

vier kernpilare vir ekonomiese en sosiale ontwikkeling in die Wes-Kaap geskep. Een hiervan is “’n Lerende Kaap”. Die

hoofargument in die Witskrif is dat ekonomiese ontwikkeling en leer onlosmaaklik verbind is en dat ’n Lerende Kaap die

konteks vir ekonomiese ontwikkeling kan en moet voorsien.

Toe het die Wes-Kaapse regering in 2003 sy iKapa Elihlumayo-strategie aangekondig “om die hulpbronne van die regering

te mobiliseer in die stryd teen armoede, om die lewensomstandighede van ons mense te verbeter en om vir die uitbreiding

1 Lerende Kaap-Fees 2004, Agtergrond tot Lerende Kaap-Fees 2004. Konsepweergawe, 27 Mei 2004

2 ’n Menslikekapitaal-ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!