29.12.2014 Views

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

op ’n baie ontvanklike fase en onderwysers word heel gepas “in loco parentis” genoem. Onderwysers/opvoeders moet

rolmodelle vir hul leerders wees. Sodoende ontwikkel hulle ’n kultuur van menseregte, wedersydse respek, en ’n etos van

eerlike harde werk om die provinsie te dien en te ontwikkel.

Die WKOD sal die Werkplekvaardigheidsfonds en prestasiekontrakte gebruik om te kyk na die vaardighede en kennis van

onderwysers asook hul rol in die bevordering van sosiale kapitaal. Die WKOD se Direktoraat Menslike Hulpbronontwikkeling

het ’n oudit van onderwys- en opleidingsbehoeftes voltooi en gaan Werkplekvaardigheidsplanne vir die volgende vyf jaar

opstel.

Ten opsigte van onderwysers en skoolbestuurders het die WKOD die Kaapse Onderwysinstituut gestig om verlengde

geleenthede (in teenstelling met kort werksessies) vir hierdie sleutelwerknemers te ontwikkel. Meer as 150 persone kan op

’n slag by die Instituut hanteer word. Die impak van hierdie opleidingsingryping word deur noukeurig beplande navorsing

gemeet. Die WKOD werk ook nou saam met die tersiêre inrigtings in die provinsie om voordiens- en indiensopleidingskursusse

te ontwikkel.

3.5 Die Skakel tussen Menslike Kapitaal en Sosiale Kapitaal

Die skakel tussen sosiale kapitaal en menslike kapitaal word erken deurdat daar geglo word dat hoër vlakke van onderwys

gelyk staan aan hoër vlakke van vertroue en bereidwilligheid by gemeenskappe om in hul sosiale omgewing te belê.

Aangesien onderwys vir die ontwikkeling van sosiale vaardighede verantwoordelik is, word daar geglo dat hoe hoër die

vlakke van onderwys is, hoe meer gesofistikeerd hanteer mense die ingewikkelde wêreld van sosiale interaksie. Die

provinsie se leierstrategie oor menslikekapitaal-ontwikkeling fokus op al die fases van onderwys, van die vroeë kinderjare

deur algemene en verdere onderwys, basiese onderwys vir volwassenes en hoër onderwys. Die Menslikekapitaalontwikkelingstrategie

het as oorhoofse doelwit die ontwikkeling van die nodige kennis, waardes, ingesteldhede en

vaardighede wat ons mense in staat sal stel om ingeligte loopbaan- en lewenskeuses uit te oefen. Sodoende word hulle

toegerus om verantwoordelikheid te aanvaar vir hul eie lewens en die voortgesette verbetering daarvan binne ’n

gemeenskapskonteks. Die ontwikkeling van sosiale kapitaal maak dus ’n kritieke deel van ons Menslikekapitaalstrategie uit.

3.6 Bevordering van die Vorming van Sosiale Kapitaal deur Skole

Die vraag word makliker gevra as beantwoord. Benewens die voorbeelde hierbo genoem, is daar letterlik honderde

individuele inisiatiewe in plek by bykans elke enkele skool en deur elke distrikskantoor. Wat egter belangrik is, is dat hierdie

verskillende inisiatiewe opgeteken moet word en hul impak op ’n wetenskaplik betroubare manier gemeet moet word.

Die WKOD het reeds ’n verskeidenheid programme in plek wat tot die ontwikkeling van sosiale kapitaal kan bydra. Toe hulle

bekendgestel is, was die programme nie openlik as sosialekapitaalprogramme beskou nie, en daar is ook nie oorweging

aan die prestasie van spesifieke, waarneembare sosiale kapitaaluitkomste en -uitsette geskenk nie. Met die aandag wat die

konsep tans geniet, en binne die konteks van ’n provinsiale leierstrategie, is dit nou dwingend noodsaaklik dat die projekte

hersien word om spesifiek op die bereiking van sosialekapitaaluitsette en -uitkomste te fokus en om streng moniteringsmeganismes

in te stel om die uitwerking daarvan op die gemeenskappe waar hulle werksaam is, te bepaal.

Hierdie programme sluit onder meer die volgende in:

• Die WKOD se Rasse-integrasiestrategie

• Die Waardes-in-Onderwysprojek

• Die Provinsiale Onderwysertoekennings

• Die Veiligerskole-projek

• Die Tirisano-skolekoorkompetisie

• MIV- en vigsprogramme

• Leerdersteuneenhede by VOO-kolleges

• Die Geskiedenisprojek

Ten einde stukrag te verleen aan die proses van die ontwikkeling van sosiale kapitaal deur onderwys, gaan die WKOD die

volgende programme bekendstel wat ontwerp is om as ’n platform vir sosiale netwerkvorming en leierskapontwikkeling te

dien:

• Bevordering van die stigting van ’n provinsiale Skoolbeheerliggaam- (SBL) struktuur om die onderskeie SBL-strukture in

die Wes-Kaap byeen te bring. Dit sal hierdie strukture die geleentheid bied om by die onderwysbeleid betrokke te raak

en om projekte en programme bekend te stel wat die gehalte van onderwysbestuur en onderwys in die algemeen kan

verbeter.

28 ’n Menslikekapitaal-ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!