29.12.2014 Views

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

6.3.6 Programgebaseerde Strategieë

6.3.6.1Vroeëkindontwikkeling

(a) Verseker ’n geïntegreerde benadering tot die fisiese, sosiale en kognitiewe ontwikkeling van alle 0 – 4-

jariges wat in die provinsie woon.

• Alle vyfjarige kinders in die Wes-Kaap het teen 2014 volle toegang tot leerprogramme van hoë gehalte op die eerste

vlak van formele onderwys, naamlik Graad R

’n Strategie om Vroeëkindontwikkeling in die Wes-Kaap te ondersteun, is deur ’n intersektoriale beplanningspan

ontwikkel wat deur die WKOD en die Departement van sosiale Welsyn en Armoedeverligting gelei is.

Die algehele doel van die benadering is om ’n geïntegreerde en gekoördineerde benadering te voorsien om die

doeltreffende en holistiese dienste aan jong kinders in die ouderdomsgroep vanaf geboorte tot vier jaar oud te

verseker. Die bedoeling van die strategie is nie om alle kinders in crèche’e of dagsorgsentrums te hê nie, maar om

te verseker dat diegene wat vir kinders sorg (ouers, grootouers, gemeenskapswerkers, dagsentrum-, pre-primêre

skool- en crèche-personeel) opgelei is om die fisiese, emosionele en kognitiewe ontwikkeling van kinders te

bevorder.

Die VKO-plan behels die volgende aktiwiteite:

• Ontwikkel, implementeer en moniteer ’n strategiese plan vir tussensektoriale samewerking op die gebied van

VKO (2004 en daarna voortgesit)

• Voorsien opleiding aan ouers wat vir kinders sorg (2005 en daarna voortgesit)

• Ontwikkel programme om sosiale, fisiese, emosionele en kognitiewe ontwikkeling van kinders vanaf 0 tot 4 te

bevorder (2004 en 2005)

• Bevorder die veiligheid en gesondheid van kinders – immunisering gesondheidsorg en voeding (2005 en

voortgaande)

• Voorsien veilige omgewings vir die ontwikkeling en versorging van jong kinders (tuistes en dagsorgsentrums)

(2005 en voortgaande)

• Bevorder gemeenskapsontwikkeling om veilige en stabiele tuistes vir jong kinders te verseker (2004 en

voortgaande)

• Bou openbare bewustheid van die behoefte van 0 tot 4-jariges aan kognitiewe ontwikkeling en gesondheid

(voortgaande)

• Versterk institusionele hulpbronne en kapasiteit en brei dit uit (2005 en voortgaande).

(b) Om Graad R-onderrig van hoë gehalte aan alle vyfjariges te voorsien sodat hulle gereed sal wees om in die

skool te leer

Hoewel daar universele inskrywing van kinders van 6 tot 15 jaar in die Wes-Kaap is, het nie alle vyfjariges toegang tot

Graad R nie. Die provinsie se tweede doelwit m.b.t. menslike hulpbronne is om teen 2010 leerprogramme van hoë

gehalte aan alle kinders in die Wes-Kaap op die eerste vlak van formele onderrig, naamlik Graad R, te bied.

Indien konserwatiewe skattings van 2004 se deelneemkoers in die Wes-Kaap gebruik word, d.w.s. 45 000 uit ’n

moontlike 80 000, dan sal ’n bykomstige 35 000 kinders in die tydperk 2005 tot 2010 bereik moet word. Dit beteken

dat ’n bykomstige 5 000 tot 6 000 vyf-jaar-oue kinders elke jaar in die tydperk 2005 tot 2010 ingeskryf moet word.

Maar hierdie kinders moet ook in programme van gehalte ingeskrywe word aangesien die voorsiening van Graad R-

programme aan jong kinders op die veronderstelling gebaseer is dat hierdie programme ’n soliede basis voorsien en

voordelig is vir leer op skool. Hierdie veronderstelling word deur ’n aantal studies gesteun, met inbegrip van die

nasionale sistemiese assesseringstudie van Graad 3-leerdeers wat in 2001 onderneem is. Hierdie studie toon ’n hoë

korrelasie tussen lees- en gesyferdheidprestasie op die Graad 3-vlak, en toegang tot voorskoolse programme.

Die doel van die provinsie is derhalwe om Graad R-programme van hoë gehalte aan vyfjariges te voorsien sodat hulle

vroeg reeds met lees- en gesyferdheidsvaardighede kennis maak. Dit is van besondere belang in gemeenskappe waar

die ouers ongeletterd is, en die huise arm aan tekste en hulpbronne is.

Die Graad R-kurrikulum van die Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV) spel die kennis en vaardighede uit wat aan

vyfjariges onderrig behoort te word. Die uitdaging aan die menslike hulpbronne van die provinsie is om te verseker dat

die leeruitkomste van die Graad R NKV aan leerders in Graad R-standplase onderrig, en deur hulle verwerf word.

’n Menslikekapitaal-ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap 43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!