29.12.2014 Views

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

'n Menslikekapitaal- ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

• by te dra daartoe om die Kaap en die land te laat groei;

• voluit aan die lewe van die nasie deel te neem;

• internasionaal kompeterend te wees; en

• gemeenskappe te bou wat in staat is om hulle lewens suksesvol en met waardigheid te bestuur.

Ten einde dit te bereik, sal ons al ons onderwysinrigtings in sentrums van uitmuntendheid ontwikkel en die nodige

ontwikkelingsondersteuning en intervensies voorsien om die suksesvolle bereiking van hierdie missie te bevorder.

1.6.3 Kernwaardes

Die kernwaardes wat ons visie en missie onderlê, is ten diepste op ons Grondwet gegrond, naamlik demokrasie, sosiale

geregtigheid en gelykberegtiging, gelykheid, nierassisme en nieseksisme, menswaardigheid, ’n oop samelewing,

aanspreeklikheid, regsoewereiniteit en rekonsiliasie (Manifes van Waardes, Onderwys en Demokrasie, Departement van

Onderwys, 2001).

Ons moet meer spesifiek

• ’n stelsel bou wat leerders van die kennis en tegniese vaardighede voorsien om hulle lewens suksesvol en met

waardigheid te bestuur, met gesindhede wat hulle tot Afrika sal verbind, en met die vertroue wat hulle in staat sal

stel om met enigiemand enige plek in die wêreld mee te ding;

• toegang verseker, gelykheid verkry en armoede beveg;

• verdere groei en ontwikkeling van ons kulturele, menslike en intellektuele kapitaal versterk;

• kontekstualiseer en fokus op die sosio-ekonomiese ontwikkelingsbehoeftes van die provinsie, in die besonder met

verwysing na die eise van sy groeiende moderne ekonomie;

• ’n regtegebaseerde benadering tot onderwys bevorder;

• ’n pro-armesbenadering bevorder wat die behoeftes van die armer leerders en gemeenskappe gedurigdeur

prioritiseer en gewig toeken aan hulpbronne ten gunste van hierdie leerders;

• die beginsel van aanspreeklikheid en deursigtigheid aanmoedig deur alle betrokke assesseringsdata aan alle

belanghebbendes beskikbaar te stel en deur die platform vir kritiese terugvoer en deelname daar te stel.

2. Omgewingsanalise

2.1 Sosio-politiese en Ekonomiese Profiel van die Provinsie

Die Wes-Kaap is die tuiste van sowat 4.5 miljoen mense, wat 10% van Suid-Afrika se totale bevolking verteenwoordig. Die

bevolkingsgroei word beraam op 2.9% per jaar, met ’n bykomende instroming van 48,000 wat jaarliks van ander provinsies

af na die provinsie migreer. Die meerderheid van diegene wat die Wes-Kaap binnekom, is swart werksoekers. Hierdie

inkomende migrasie het die ouderdoms-, ras- en armoedeprofiel van die Wes-Kaap verander.

Sedert 1994 was die politiek in die Wes-Kaap taamlik veranderlik, en die vorige provinsiale regering het nie altyd

saamgestem met die rigting wat op nasionale vlak bepaal is nie. Kort na die verkiesing in 1994 het die Wes-Kaapse

provinsiale regering sy eie grondwet opgestel en goedgekeur om sodoende sy eie gesag af te dwing.

’n Analise van provinsiale beleid gedurende hierdie tyd sal aandui dat, hoewel ’n sterk administratiewe infrastruktuur geskep

is, heelwat gebiede vir transformasie verwaarloos is, veral met betrekking tot onderwysontwikkeling. Onderwys in die

landelike gebiede bevat steeds elemente van segregasie, waar leerders van histories-benadeelde sektore per bus na ander

dorpe aangery word om toegang tot onderwys te verkry omdat, op ’n paar uitsonderings na, die plaaslike mense huiwerig

is om hulle skole te integreer.

Die provinsiale departemente weerspieël steeds oorblyfsels van apartheidsbeleid: die Onderwysdepartement word

oorheers deur wit en manlike senior bestuurders, terwyl die meerderheid van die amptenare in diens vroulik en bruin is.

Die aangehegte personeelprofiel van die WKOD dui op ’n gemiddelde ouderdom van 43.05 jaar. Dit beteken dat die

meeste van die personeel lank voor 1994 in die onderwyssektor werksaam was. Oor die algemeen beteken dit dus dat hulle

opleiding en ervaring vanuit die vorige departemente kom en dat hulle hierdie ervaring moes aanpas by die vereistes van

’n nuwe staatsdiens wat gefokus is op die beginsels van deursigtigheid en dienslewering, toegang en regstelling. Dit is nie

duidelik tot watter mate hulle die nuwe benadering tot regering aanvaar het nie. Dit is duidelik ’n area waar intervensie deur

ons Interne Menslikekapitaalstrategie nodig is.

’n Menslikekapitaal-ontwikkelingstrategie vir die Wes-Kaap 9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!