Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Boererate - M

MASELS…Gee baie dadels om te eet.

MASELS…Gee die kind ‘n goeie dosis engelse sout en sennablare en drink

so veel moontlik of saliemelk of warm droeperskesap. Dit is belangrik om

baie vloeistof in te neem om sweet te bevorder. Jy moet net oppad vir

koue vat en ook die kamer donker hou.

MASELS…Gee vir die kinders bokmelk met wonderkroonessens.

MASELS…Gee vir die pasiënt warm wyn met 1 teelepel

wonderkroonessens om te drink. Maak hom baie dig toe sodat hy kan

sweet. Trek nat klere uit…maar pas op vir trekke.

MASELS…Gooi 1 bottel water op bokmis en wildeals en laat dit stadig

kook tot dit verminder het na ‘n ½ bottel.

MASELS…Maak ‘n ½ glas rooi wyn sterk warm en gee om te drink.

MASELS…Meng ‘n handvol bokmis met ‘n handvol wildeals en gooi 3

koppies kookwater en ‘n mespunt blomswael oor. Laat staan om te trek

tot dit ‘n donker kleur het. Syg deur ‘n skoon lappie. Gee vir kinders ‘n

½ koppie van die water 3 maal per dag.

MASELS…Meng 1 koppie wyn en 1 eetlepel lewensessens en gee vir die

sieke om te drink. Hou goed warm sodat hy kan sweet.

MASELS…Meng heuning met blomswael…gelyke dele..en gee elke uur 1

eetlepelvol om te eet.

MASELS…Om masels te laat uitslaan neem jy ‘n turksvyblaar en skil al die

dorings af. Sny die blaar is stukkies en gooi in ‘n kastrol. Gooi

kookwater oor en laat trek soos tee. Drink bietjie van die water.

MASELS…Smeer die kind se hele lyf met varkreusel.

MASELS…Trek brandneukels soos tee en drink so warm as moontlik.

MELAATSHEID…Kook bobbejaankweek in 6 bottels water tot dit

verminder het na 3 bottels. Drink nou vir 3 dae op jou nugtermaag

engelse sout. Vanaf die vierde dag dan drink jy 3 maal per dag voor etes

1 teekoppievol van die medisyne.

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/m.html (10 of 13)2005/06/13 02:17:25 PM