28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Boererate - K

goed warm en smeer op ‘n flennielappie en sit op die sieke se bors.

KROEP…Verhit 'n teelepel olyfolie oor 'n kerslig en gee in met 'n

bietjie konfyt agterna om die smaak te verbeter. Binne 'n paar minute

is die kroep verby.

KROEP…Vir benoude kroep bors maak jy ‘n sakkie en sit dan die sagte

puntjies van wildealslot daarin. Maak in ‘n louwarm in ‘n oond en hang

dan om die kind se nek.

KROEP…Vou ‘n flennielappie dubbel en gooi vol kasterolie en maak dan

warm. Sprinkel 5 of 7 druppels bloekomolie daarop en sit dan die lap

op die kind se rug …tussen die blaaie. Hou vir paar dae op.

KROEP…Was die kind se bors en hals met yswater…dit sal vir die

asemhaling help. Laat die kind ook soveel koue water drink as wat hy

kan. Droog hom goed af en maal warm toe.

KUNSTANDE…Los jou kunstande oornag in water en koeksoda…dit

word pragtig wit.

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/k.html (17 of 17)2005/06/13 02:17:23 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!