Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Boererate - S

in blikkie of houer. Gebruik vir wonde en snye.

SNYE…Neem stinkblaar…dit groei orals in tuine…en maak die

binnekant van die blaar goed nat met brandewyn of

kamferbrandewyn en sit op die wond. Vervang sodra die blaar droog

word met ander een. Dit trek die kwaad uit die sny sodat dit gesond

kan word.

SNYE…Om ‘n snyplek te ontsmet, sit ‘n pruimpie op

SNYE…Rasper en kook geelwortels en brood en sodra dit sag is maak

dit fyn en sit die pap mengsel op die sny en mmak toe met lappie en

verbind of sit pleister op om dit in plek te hou.

SNYE…Sit vars strokas in water en hou die hand of voet daarin ….dit

vreet die wond skoon en dan kan genesing volg. Herhaal so 2 of 3

keer indien nodig. Dis baie goed vir sye wat nie wil gesond word nie.

SNYE…Smelt 1 eetlepel byewas…1 eetlepel skoonteer…1 eetlepel

bokvet…1 eetlepel roulynolie…1 eetlepel harpuis en die geel van 1 eier

in ‘n kastrol en meng goed. Meng goed en laat koud word en sit op

snyplek en maak toe met lap.

SNYE…Smelt 1 eetlepel soetolie…1 eetlepel kasterolie…1/2 teelepel

harmansdrup en ‘n stukkie byewas in ‘n blik of ou kastrol..tot als goed

gesmelt het. Roer goed deurmekaar en gooi in blikkie en gebruik vir

snywonde.

SNYE…Sny op vel - sap van wilde-als

SNYE…Trek perskeblare in ‘n erdebak en gebruik om die sny te was

en gooi bietjie olie by en sit op ‘n lappie en plaas op die sny en bind

toe.

SNYE…Vir wanner ‘n sny toegetrek het maar nog onderlangs sweer

moet jy net ‘n XXX pepperment neem en fyn maak en op die snyplek

sit en dit met pleister toemaak…dit sal die seer oopmaak en die

sweersel sal uitloop.

SNYE…Week een sny brood in ‘n bietjie melk…sodra dit sag is kook

dit op en voeg ½ teelepel kruinaeltjies en ¼ teelepel salpeter by.

Laat als saam vir ‘n paar minute kook..en verwyder dan van die stoof

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/s.html (12 of 26)2005/06/13 02:17:32 PM