28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boererate - M

MIGRAIN…'n Mespuntjie koeksoda sal verligting gee

MOEGHEID…Deur heuning gereeld te gebruik werk dit teen moegheid en

tamheid omdat heuning ‘n “voel goed” bestanddeel bevat en ook energie

opkikker Neem halwe eetlepel heuning in a glass water en sprinkel met

kaneel…daagliks na jy jou tande geborsel het..en so 3 uur smiddags

wanner die energie van jou liggaam begin kwyn…binne ‘n week sal jy soos ‘n

ander persoon voel…vol lewenslus en energie.

MOEGHEID…Meng een dessertlepel heuning in warm water en drink om

moegheid teen te werk. Heuning kan ook aangemaak word en in yskas

gehou word en as U moeg voel…drink gerus ‘n glasievol vir ‘n vinnige

opkikker.

MOEGHEID…Om moegheid teen te werk eet net twee piesangs. Piesangs

bevat drie natuurlike suikers….rietsuiker…vrugtesuiker en druiwesuiker..

beter bekend as sucrose…fructose and glucose…en dit gee jou onmiddelik

‘n dosis energy. Die wereld se voorste atlete gebruik piesangs vir energie

en stamina…dis ‘n moet vir jou daaglikse dieet.

MOESIE…Verf met kleurlose naellak.

MOESIES…Bind ‘n perdesterthaar styf om die moesie.

MOESIES…Maak fyn alyn nat met soetolie en sit op die moesie. Dit

moesie sal afval.

MOESIES…Meng Pain Killer en melkroom en smeer elke dag aan die

moesie.

MOESIES…Neem ‘n handvol droë pampoenpitte en maal tot baie fyn.

Gooi in ‘n emaljekastrol en gooi genoeg soetolie by dat dit heeltemal

bedek is. Braai stadig op ‘n louwarm plaat tot dit bruin is. Laat afkoel

en gooi in ‘n houer met ‘n deksel. Smeer 5 keer per dag van die olie aan

die moesie en dit sal met tyd die moesie verwyder.

MOESIES…Smeer elke oggend nugterspoeg aan die moesies en hulle sal

verdwyn.

MOND...Sproei…Meng 1 dessertlepel gliserien en ½ teelepel boraks goed

deurmekaar en smeer die kind se mond 3 maal per dag tot die sere gesond

is.

MOND…Sproei…As jy in vandag se tyd dagga in die hande kan kry moet jy

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/m.html (11 of 13)2005/06/13 02:17:25 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!