28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boererate - S

SLANGBYT…Meng stoofas en water tot pasta en maak dan 3 klein

snytjies waar die slang gebyt het . Die snytjies moet so ½ duim

wees…en smeer van die stoofas mengsel sommer baie dik aan.

SLANGBYT…Neem 'n lewende hoender en sny dit 'n klein snytjie

voor die bors, hou dan die snytjie teen die bytplek en hou die

hoender vas totdat dit doodgaan. Herhaal die proses tot die pasiënt

gesond is, sowat 8 of 9 hoenders is nodig. Gee soveel soetmelk in as

wat hy kan drink.

SLANGBYT…Sit ‘n mespunt peper in ‘n kelkie brandewyn en drink

sodra ‘n slang jou gebyt het.

SLANGBYT…Sit ‘n stukkie watte wat in brandspiritus gedoop is op

die bytplek…en vervang soos dit droog word…dit sal die gif uittrek.

SLANGBYT…Smeer seepsoda op die plek waar ‘n slang jou gebyt het.

SLANGBYT…Sny die plek waar die slang gebyt het sodat dit bloei en

sit dan wit vomitief op en gee vir die persoon wat gebyt is ook van

die vomitief in om te drink.

SLANGBYT…Sny kruisie in die plek waar die slang gebyt het en suig

die gif uit. Jy moet nie sere aan jou mond of hande hê as jy dit

doen nie…anders sal jy self van die gif inkry en sterf.

SLANGBYT…Vang ‘n hoender en sny ‘n klein snytjie voor op die bors

terwyl die hoender nog lewe en hou dan die snytjie teen die bytplek

vas tot die hoender doodgaan. Jy sal 9 of 10 hoenders nodig he.

Sodra een hoender vrek dan sny jy die volgende een en druk teen die

bytplek vas tot die hoenders nie meer vrek nie. Gee ook die

pasient soveel soetmelk in as wat hy kan drink.

SLANGBYT…Vat ‘n kooltjie vuur en sit op die bytplek en vervang

totdat die vuur nie meer uitgaan nie.

SLANGBYT…Vat ‘n skerp mes en sny ‘n kruisie op die plek waar die

slang gebyt het sodat dit baie kan bloei. Gooi paraffien in ‘n blik en

hou die gebyte deel daarin tot die paraffien geel…dan donkerbruin

word en groot druppels wat soos vet op die paraffien dryf.

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/s.html (10 of 26)2005/06/13 02:17:32 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!