28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Boererate - M

dit in water trek en die mond daarmee was.

MOND…Sproei…Krap blousel wat nog nie in water was nie tot jy so ‘n

klompie het…maak dan jou vinger nat en sit die nat vinger in die skraapte

blousel en smeer die kind se mond binner so 2 of 3 maal per dag.

MOND…Sproei…Maak ‘n paar aspro pille fyn en smeer op die tandvleis.

MOND…Sproei…Maak granaatskil droog en maal fyn. Sif dan deur en vat

dan 1 teelepel van die poeier en sit daarby ¼ teelepel rooi poeier en

meng. Maak nou aan met gliserine en smeer aan die kind se mond soos

nodig.

MOND…Sproei…Meng die geel van 1 eier…1 teelepel borrie…1 teelepel wit

teesuiker…1 teelepel soetolie en 1 telepel heuning goed saam. Gee

dikwels op ‘n dag 1 teelepelvol.

MOND…Sproei…Meng vaseline..apteekswawel en ‘n paar druppels Haarlem

aan tot salf. Smeer nou en dan in die mond.

MOND…Sproei…Ver tande sproi by kinders neem swart holien blare en

gooi kook water daar op en spoel die mond daarmee uit en dit kan ook

gedrink wort en dit help datlik.

MOND…Sproei…Vir spru..neem 1 bottelkie paragora…neem 1 teelepelvol

met biekie water…sit watte om vinger en was kind se mond daar mee uit.

Die tweede maak maak jy watte nat met skoon paragor …vee mond uit en u

sal sien hoe die sere uit kom. Die kind sal dan om kos vra om te eet.

MOND…Sproei…Was ‘n klompie perskeblare en stamp dit en sit in ‘n

beker. Maak die beker vol koue water en laat dit staan en trek. Moet

dit nie kook nie. Smeer die kind se mondjie daarmee en laat die kind

sommer ‘n bietjie daarvan insluk.

MOND…Vir sere in die mond…sit staaldruppels op…dit is baie sleg…maar

help

MONDE… As jy sere in jou mond kry… spoel jou mond met borrie uit.

Die sere word sommer gou gesond.

MOTORSIEKTE…As jy weet dat jy ver gaan ry en dalk siek sal word….

moet jy ‘n klein sakkie neem en 1 teelepel sout daarin toewerk. Sit dit op

die krop van jou maag…en bind toe.

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/m.html (12 of 13)2005/06/13 02:17:25 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!