28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boererate - S

SPINNEKOPBYT…Sit dadelik pypolie aan die bytplek…dit sal dit

doodbrand.

SPINNEKOPBYT…Smeer pypolie aan die byt

SPLINTER…Gebruik die gedroogte…fyngemaakte gal van ‘n vark om

pasta te vorm met ‘n klein bietjie water…sit op die splinter en heg

vas met pleister…laat vir ‘n paar dae so…en druk dan die splinter uit.

SPLINTER…Maak ‘n pasta van geskraapte sunlight seep en witsuiker

wat jy met spoeg aanmaak. Sit op die splinter en heg pleister op om

in posisie te hou. Laat vir paar dae aan en dan sal die splinter maklik

uitkom.

SPLINTER…Om die pyn van ‘n splinter in die vinger of onder die nael

weg te neem….moet jy ‘n heel suurlemoen neem en in die as van ‘n

vuur warm maak..of in die oond..en sny dan ‘n gaaitjie daarin and druk

jou seer vinger daarin…so warm as wat jy kan. Doen dit kort-kort

totdat die pyn weg is.

SPLINTER…Om splinters uit te haal, maak plek eers dood deur met

ys te smeer, haal nou die splinter uit

SPLINTER…Sit 'n stuk gekoude growwe brood op die plek en bind

vas, na 'n dag of twee trek die splinter vanself uit.

SPLINTER…Vang vlieë en sit in lap en druk dood…en sit dan op die

splinter…na ‘n paar dae sal die splinter uitsweer en kan dan maklik

verwyder word.

SPLINTER…Vir ‘n splinter onder die nael neem net die wit vlies van ‘n

hoendereier en sit dit op. Herhaal ‘n paar maal per dag en die

splinter sal uitsweer en maklik uitgetrek kan word…met jou naels..of

‘n klein tangetjie.

SPLINTERS…Om splinters maklik te verwyder kan jy net ‘n

druppeltjie gom op die splinter sit en laat droog word…dan trek jy

net die droë gom van jou vel af en splinter se kind kom saam want die

splinter heg aan die gom vas.

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/s.html (16 of 26)2005/06/13 02:17:32 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!