28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Boererate - S

SWERE…Bak ‘n alwynblaar tot sag en sny dan die dorings af en sny

die blaar oop. Sit nou die slymerige kant op die sweer.

SWERE…Bak 1 middelmatige ui in die kole so heel. Haal die

buitenste skille af en sit die binneste so warm moontlik of die sweer

om dit oop te trek.

SWERE…Breek ‘n perskepit oop en neem dan die binnekant en braai

in soetolie uit. Smeer die olie aan die sweer en maak toe.

SWERE…Gooi ‘n handjievol veooltjieblare in ‘n kastrol met bietjie

water en kook tot sag. Gooi bietjie mieliemeel of semels by en meng

tot ‘n pap. Sit op die sweer om dit te laat ooptrek.

SWERE…Gooi 1 pakkie engelse sout op 2 bottels water. Laat dit

goed opkook en syg deur ‘n skoon lap. Laat afkoel en sit in ‘n bottel

en kurk styf toe. Drink elke oggend op jou nugtermaag om te

drink. Dit sal die bloed suiwer en die gestel skoonmaak en dan sal jy

nie meer las van swere kry nie.

SWERE…Gooi wassoda in water tot jy voel dat dit mooi glad is. Hou

die sweer in die water so warm moontlik.

SWERE…Klop die geel van 1 eier met bietjie asyn en doop dan ‘n

lappie daarin en sit op die sweer. Sodra die lappie droog is…dan

vervang jy dit met ‘n ander een. Hou so aan tot die lappie nie meer

uitdroog nie…dan is die sweer gesond of oop.

SWERE…Kou ‘n stukkie brood en haal uit jou mond en sit net so warm

op die seer en bind vas.

SWERE…Maak ‘n swartpleister van 1 eetlepel byewas…1 eetlepel

skoonteer…1 eetlepel bokvet…1 eetlepel rou lynolie…1 eetlepel

harpuis en die geel van 1 eier. Smelt alles goed saam oor lae hitte.

Roer aanhoudend en sodra dit koud is dan sit jy die eiergeel in en

meng weer goed deur. Vat nou ‘n ou stukkie linne of flennielap en sit

van die mengsel daarop en sit op die sweer. Dit sal gou help en die

sweer sal oop wees en kan dan gesond word.

SWERE…Maak ‘n wilde tabak blaar goed warm en lê dit op die seer.

SWERE…Maak 3 knoffelhuisies fyn en sit daarby 1 knippie sout en

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/s.html (23 of 26)2005/06/13 02:17:32 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!