28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boererate - S

SWERE…Rasper 1 rou aartappel en pak op die sweer en maak toe.

SWERE…Rasper of sny geelwortels en kook dan tot sag. Druk fyn

en meng met broodkrummels en kook tot ‘n pap. Smeer aan ‘n lappie

en sit op die sweer en bind toe.

SWERE…Sit ‘n aspro pasta op die sweer. Vervang ‘n paar keer…

maar hou dit klam.

SWERE…Sit ‘n klompie viooltjieblare op die seer. Vervang tot die

sweer ryp is en maak dan liggies met ‘n naald oop om die vuilgoed te

laat uitkom.

SWERE…Sit ‘n paraffienblik op die vuur en gooi tot ½ vol met

water. Vat ‘n groot skep vuuras en gooi in die water en kook goed

saam. Jy moet die seer daarin hou tot die water afkoel…dan gooi jy

weer warm water by. Hou aan vir ten minste ½ uur. Na jy die

sweer goed geweek het dan sit jy ‘n pap van garsmeel of beesmis

op. Dit sal sommer dadelik verligting bring.

SWERE…Sit ‘n stukkie slangvel op die sweer…dit help gou.

SWERE…Skraap 1 lepel sunlight seep af en sit daarby ½ teelepel

suiker en die geel van 1 hoendereier. Meng goed en voeg dan 1 groot

teelepel heuning by…sit meer heuning in om dit goed te kan meng.

Gebruik soos trekpleister op die sweer.

SWERE…Smeer ou varkreusel op ‘n lappie en sit op die sweer…dit sal

dit gou ooptrek.

SWERE…Smeer varkreusel en rooi peper op die sweer…dit sal laat

dit ooptrek.

SWERE…Stamp lensiegras en sit op die sweer.

SWERE…Vang die sug wat uit swere kom op ‘n lappie en begrawe dit

in ‘n miershoop. Sodra die miere die lappie opgevreet het sal die

sweer gesond wees.

SWERE…Vat 1 eiergeel en sit genoeg sout by om ‘n ligte geel pasta

te maak. Moenie te veel sout opsit nie…dit sal brand. Smeer op die

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/s.html (25 of 26)2005/06/13 02:17:32 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!