Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Boererate - S

SLYM…Slym op bors en keel - 1 teelepel suiker, 1/2 teelepel

koeksoda. Meng en eet so droog of met 1/2 glas water.

SLYM…Slym op die bors - eet 1 teelepel heuning met 'n mespunt

koeksoda 3 keer per dag

SNORK…'n Paar druppels olyfolie in elke neusgat.

SNY…Vir blousere moet jy bloedsiekbos se blare fynstamp. Dit

moet groen blare wees. Sit dit op ‘n lap en sit op die seerplek. Soos

die blaar droog word moet jy net water opsit om dit weer nat te

maak. Mens kry blousere as jy ‘n oop snywond het en dan met

gepiekelde vleis werk. Die sny loop toe en hou aan sweer en as jy

dit oopmaak met ‘n naald kom net bloedwater uit….maar dit word nie

gesond nie…en dit pyn baie,

SNYE… As jy ‘n snywond opdoen kan jy net bietjie sigaret twak op

die sny sit…dit help om die bloeding te stol.

SNYE…6 eetlepels soetolie en 4 eetlepels bokvet uitgebraai sonder

sout. Voeg by 4 eetlepels byewas en 1 eetlepel kasterolie en smelt

saam. Haal van vuur af en gooi ½ teelepel harlemensies en ‘n ½

teelepel balsemsulfuris by en meng als goed. Sit in blikkie en sodra

dit koud is kan jy hiervan op sye smeer en met ‘n lappie toemaak en

vasbind.

SNYE…Baai ‘n snyplek wat kwaad in het met engelse sout water om

te ontsmet.

SNYE…Brand ‘n klompie ou wollappe en hou die liggaamsdeel met die

sny oor die rook…die rook sal die pyn dood en dit sal nie weer

terugkom nie. Die rook maak ook die sny gesond.

SNYE…Gooi witpeper op

SNYE…Hou Staaldruppels byderhand vir sny…dit brand vreeslik so

moenie op diep snye sit nie.

SNYE…Meng 1 eetlepel soetolie…1 eetlepel kasterolie, 1 eetlepel

rooiminie, 1 eetlepel skoonteer, ‘n stukkie byewas en 25 druppels

harlensies in kastrol en smelt oor stadige hitte. Meng goed en gooi

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/s.html (11 of 26)2005/06/13 02:17:32 PM