28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Boererate - D

DIEET…Verslanking. Skud die kop van links na regs en van regs na

links wanneer u ookal 'n tweede porsie van enige ryk, nie verslankende

voedsel aangebied word! Dit is uitstekend.

DIEET…Vir mense wat sukkel om hulle gewig te beheer doen die

volgende. Daagliks so ‘n halfuur voor ontbyt op jou leë maag en saans

voor jy gaan slaap neem jy een eetlepel heuning en een teelepel kaneel

en kook dit in een koppie water…en drink. Indien jy dit gereeld doen

sal die mees oorgewig persoon gewig verloor …al is jy op hoë kalorie

dieet….en dit verhoed ook dat vet in die liggaam bly.

DOOFHEID…

'n Mens sny 'n hasi oop en druk di water uit di blaas in 'n flessi en

dan 2 maal per dag 2 druppels in die oor te doen, en 'n pluisi fan di

hasiwater in di oor steek en gedurig nat maak.

DOOFHEID…Gooi 2 eetlepels soetolie en ½ teelepel eau-de-cologne in

‘n bottel en laat dit 2 dae in die son trek. Skud goed en sit 1 druppel

elke aand in die ore.

DOOFHEID…Neem die slangvel wat ‘n slang afgegooi het en maak

pluisies en steek in die ore.

DOOFHEID…Vang ‘n vlermuis en braai dit in soetolie. Gooi die olie af

en gooi in die ore.

DORINGS. Skraap bietjie sunlight seep af en meng met witsuiker en

spoeg…verkieslik die persoon wat die doring het se spoeg. Sit die

mengsel nou op die plek waar die doring is en maak met pleister toe en

laat trek vir ‘n paar dae. Die doring sal dan baie maklik uitdruk en

met ‘n klein tangetjie verwyder word…dit is ook baie goed vir dorings

wat baie diep insteek.

DORINGS… As 'n doring in jou voet steek en dit breek af…krap 'n

bietjie geel was uit jou oor en sit op die doring, Draai toe met 'n lap

en die volgende dag sal die was die doring uitgetrek het.

DORINGS…As jy in 'n doring getrap het, of vir 'n wond wat septies

geraak het: Meng 1 teelepel koeksoda en en teelepel zamboksalf. Sit

'n lekker homp daarvan op die seer en maak toe. Vervang soggens en

saans.

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/d.html (2 of 3)2005/06/13 02:17:16 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!