28.11.2012 Views

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

Raadpleeg tog asseblief eers 'n geneesheer as julle - Smalladds.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Boererate - B

‘n bottel kookwater oorgooi en laat afkoel. Wanneer jy dors kry dan drink jy

van daai water. Sodra al die water opgebruik is dan gooi jy weer vars water

oor…en hou aan daarvan drink.

BLOED…Vir hoë bloeddruk: Eet rou aartappel…net so…sonder sout. Dis vrek

sleg…maar dit werk.

BLOED…Vir hoë bloeddruk….Week 7 rosyntjies met pit en al oornag in 1 glas

water. Volgende more eet jy die rosyntjies met pit en al…en voeg dan die sap

van ½ suurlemoen by die rosyntjiewater drink dit. Hou hiermee aan tot die

bloeddruk weer normaal is.

BLOED…Vir iemand met te hoë bloeddruk…neem 1 koffelhuisie op jou nugter

maag en weer 1 saans voor aandete. Doen dit vir 10 dae…niks langer nie…

anders ly jy weer aan lae bloeddruk.

BLOED…Vir lae bloeddruk…eet swart stringe liquorice. Dit werk beter as enige

medisyne! Eet soveel daarvan as jy wil… maar dit moet die plein swart wees….

die ander het te veel suiker in…en suiker verlaag jou bloeddruk.

BLOEDARMOEDE…Heuning is die beste bloedverrykker…en donker heuning is

die beste…hoe donkerder die heuning hoe meer die minerale wat dit bevat.

BLOEDING….Neus wat bloei…2 druppels bloekomolie op kroontjie

BLOEDING…Neus wat bloei…snuif 'n bietjie fyn aluin

BLOEDING…Om bloeding te stop…druk bloeiende vinger (of wat ookal) in suiker.

BLOEDING…Vir wanneer jy in die veld bloei..kan jy spinnerakke opsit om die

bloeding te help stop

BLOEDVERGIFTIGING...Klop die geel van 1 eier liggies en gooi dan 1 eetlepel

fyn tafelsout by en meng goed. Smeer op ‘n lappie en sit op die sweer. Dit sal

die gif gou uittrek.

BLOEDVERGIFTIGING…Bind ‘n ou teerband net bokant die sweer…of as daar ‘n

rooi streep loop….net bokant die streep…om te verhoed dat dit verder gaan.

Sit die ou teer tussen 2 lappies om te verhoed dat dit brand…bind dit nou vas.

Maak ‘n pap van geelwortels en sit op die sweer…en vervang sodra dit droog

word met vars pap.

file:///C|/Documents%20and%20Settings/User/My%20Documents/My%20Webs/boererate%20eboek/b.html (11 of 32)2005/06/13 02:17:16 PM

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!