18.05.2018 Views

Nuus_T2-Mei 2018

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

KWARTAAL 2

NUUSBRIEF 05/18

“Until we see a brighter future in our

children’s eyes, nothing of what we

do today has much value.”

- Dr Gncina Mhlophe*

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 2

BOODSKAP UIT DIE KANTOOR

Die betrokkenheid

van ons leerders

by ons skool

asook aan buitemuurse

aktiwiteite wat aangebied

word, is iets wat ek

koester en waarvoor ek

geweldige waardering het.

Die wonderlike prestasies

wat ons leerders behaal,

is nie net getuienis van

ons leerders se harde

werk nie, maar ook van

dié van ons opvoeders en

afrigters. Ons het in ons

hokkie- en rugbyspanne,

spelers wat tans deelneem

in die finale ronde van die

provinsiale proewe. Baie

sterkte en hou aan om

ons trots te maak. Ons

mini-sokker het vir die

eerste keer in ons skool

se geskiedenis, met volle

vaart afgeskop en bykans

55 spelers neem tans op

Vrydagmiddae aan die

mini-sokker deel.

‘n Woord van dank aan

al ons ouers wat ons

familiedag-feesvieringe

bygewoon het. Hierdie

was ‘n onvergeetlike

geleentheid en het van ‘n

nederige begin in 2016,

gegroei tot ‘n geleentheid

bygewoon deur 1200

mense. Ons skool sal

altyd groot klem op die

belangrikheid van die

familie as fondasie en

plek van veiligheid vir

die jeug plaas en ons sal

alles in ons vermoë doen

om dieselfde omgewing

gedurende die skooldag

vir ons kinders te skep.

Met die eksamen reeds

om die draai, wil ek

graag al die leerders

versoek om nou reeds hul

studierooster te beplan

en om hulself voortydig

voor te berei. Al ons

ouers en leerders het ‘n

eksamenboekie ontvang

met al die nodige inligting

rakende die eksamen

daarin saamgevat. Hierdie

is ‘n baie nuttige dokument

wat byderhand gehou

moet word gedurende

die Junie-eksamen. Ons

het ook die dienste van

‘n persoon wat ‘n kursus

in studiemetodes vir ons

leerders kom aanbied,

bekom. Daar het verlede

Saterdag reeds 63

leerders hierdie kursus

bygewoon.

Ek wens graag al ons

leerders baie sterkte

toe met die komende

eksamen.

Vriendelike groete

Ferdi Niemand

* Nokugcina Elsie Mhlophe is

a well-known South African

anti-apartheid activist, actress,

storyteller, poet, playwright,

director and author.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 3

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 4

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 5

HOËRSKOOL GEBEURE

Tyd vlieg, veral as

mens besig is.

Sedert ons vorige

nuusbrief, het ons in

verskeie aspekte van

die skoollewe, baie

hoogtepunte beleef.

Baie toetse en opdragte

is in die tydperk voltooi.

Ek het egter agtergekom,

veral by die laer grade,

dat sperdatums ‘n mite

is. Na ‘n ontleding van

die vorige kwartaal se

kwartaalpunte, het dit aan

die lig gekom dat die laat

inhandiging van opdragte,

die oorwegende faktor is

vir die punte in sommige

vakke.

Assesseringsbeplanners

Hou aan vra

HOEKOM?

word ‘n kwartaal voor

die tyd uitgestuur om u

as gesin te help met u

beplanning. Help ons

asseblief om seker te maak

dat u kind se vroegtydige

beplanning aandag geniet

en dat uitstel nie die norm

word nie. Ons is in die

laaste pylvak met die

oog op die komende

eksamen en niemand

kan meer op hul louere

rus nie. Om nie huiswerk

te ontvang nie, kan nie

as ‘n verskoning om nie

te werk, gesien word nie.

Ons is tans besig om alle

ouerbesonderhede na te

gaan. Sodra ons klaar is,

sal die eksamenboekie

wat ‘n maand voor die

afskop van die eksamen

na die leerders se tablette

gestuur is, ook aan u gee-pos

word.

Van

ons

kultuurhoogtepunte sluit

die volgende in: Ons koor

wat opgetree het tydens

die formele opening van

ons skool. Leerders het

toekennings ontvang vir hul

deelname aan die Pretoria

Eisteddfod. Moya Lovell het

deurgedring na die semifinale

ronde van die ATKV

Redenaarskompetisie.

Ons eerste opnames vir ons

Curro TV, het die afgelope

week plaasgevind en ons

het die Verenigde Nasies

Familiedag aangebied.

Op sportgebied lê daar

baie harde werk voor

om sodoende na ‘n hoër

liga op te beweeg. Dit

gesê, het ons baie goeie

resultate opgelewer

veral by die senior

hokkieseuns, junior rugby

en netbal. Baie geluk aan

Ruben Behrens, Bonolo

Mane en Olwethu Sinuka

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 6

wat na hul rugbytoernooi

gekies is om na Italië

te toer gedurende die

Desembervakansie.

Boipelo Moloisane is

gekies vir die Gauteng-

Noord o/15-hokkiespan

en Abigail Welch vir

die Gauteng-Noord se

o/15-netbalspan. Donae

van Deventer het ‘n

silwer medalje verower

in die SA Moderne

Vyfkampkompetisie.

Nie baie skole, ons

grootte, kan met sulke

uitsonderlike prestasies

spog nie.

‘n Curro Roodeplaat-ouer

lê die eksamen saam met

sy kind af. Alles van die

beste vir ons uitgebreide

families.

Hou aan vra HOEKOM?

Pieter van Wyk

Hoof: Hoërskool

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 7

Twaalf van ons leerders het verlede kwartaal aan die Van Huyssteens Oratorsfees

te Woodhill College deelgeneem. Agt brawe graad 8- en 9-leerders het aan die

Engels-spanafdeling deelgeneem en een graad 10-span aan die Afrikaans-afdeling.

Hulle het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en dit baie geniet, die senuwees

ten spyt.

Baie geluk aan die volgende leerders wat Curro Roodeplaat verteenwoordig het.

Graad 8:

Ovayo Myataza

Teboho Mochesane

Caleb Kurien

Sean Maritz

Graad 9:

Yasmin Walter

Inge Senekal

Katrinika Kariuki

Kela Phahlane

Graad 10:

Fritz Beyer

Carla Beer

Luzaan Müller

Handolph Joubert

HOËRSKOOL KULTUUR

Henro Heyl het

op 20 Maart

aan die Nasionale

Toneelspelkompetisie,

geborg deur KykNet,

deelgeneem. Ons is

ongelooflik trots om

te noem dat Henro

deurgedring het na die

volgende uitdunronde

wat vanaf 3-5 Mei in

die Kaap plaasgevind.

Baie geluk met die

uitsonderlike prestasie!

Monya Lovell het op

21 Maart, deelgeneem

aan die ATKV

Redenaarskompetisie

te Die Hoërskool

Menlopark. Ons is baie

trots om te noem dat sy

deurgedring het na die

semi-finale ronde wat op

18 Mei te Die Hoërskool

Menlopark plaasvind.

Ons moet bietjie spog

met ons koor. Ons

koor, onder leiding

van mnr. Ruhan Janse

van Rensburg en mnr.

Pieter van Wyk, is 105

lede sterk. Hulle oefen

weekliks en is voorwaar

iets om na te luister.

Ons kan nie wag vir jul

volgende optrede nie.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 8

Die Pretoria Eisteddfod het ook die

kwartaal afgeskop. Baie sterkte aan

ons 16 leerders wat in verskeie afdelings,

gaan deelneem.

Die volgende uitslae is reeds beskikbaar:

Mbali Kgwedi: Poësievoorlesing - B+

Nirel Sithole: Poësievoorlesing - A

Katrinika Kariuki: Dramatiese monoloog –

A

Abigail Strachan: Voorbereide lees – A+

Chantal van Rooyen: Voorbereide lees –

B

Baie geluk aan die leerders!

Die volgende leerdes is gekies as Curro

TV-aanbieders.

Moya Lovelle

Phenyo Ngobeni

Katrinika Kariuki

Dané Roux

Nirel Sithole

Patrick Rankhumise

Hulle het die afgelope Saterdag hulle

eerste opname gehad. Die kanaal gaan

binnekort op Youtube gesien kan word!

Ons kan nie wag nie.

Hou die spasie dop vir nog nuus op die

kultuurfront.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 9

#onwardsandupwards

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 10

HOËRSKOOL

BELANGRIKE DATUMS

01 Junie Lewensoriëtering eksamen vir hele skool

Graad 10-12 Amptelike begin van eksamen

Wintersport dag teen Silverton (Tuis)

04 Junie Amptelike begin van eksamen vir Graad 8-9

06 Junie Hokkie Seuns uitspele

08 Junie Rugby uitspele

09 Junie Netbal uitspele

15 Junie Jeugdag(Victor Vermeulen toespraak) (HS saal)

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 11

HOËRSKOOL

SPORT

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 12

RUGBY

Op 13 April het ons rugby amptelik aan hul eerste ligawedstryd deelgeneem. In 2018

het die rugbyspanne na ‘n hoër liga geskuif nadat beide ons spanne in 2017 as

Blou Bul-wenners aangekondig is. Tot op hede lyk ons uitslae besonders positief, met

die junior spanne wat nog nie ‘n wedstryd verloor het nie. Die uitslae vir die liga tot op

hede is as volg:

13 April u/14 u/15 u/16 1st team

vs Voortrekkerhoogte H/S Wen Uitslag Wen Verloor

20-0 uitstande 31-5 19-27

25 April Await Wen Uitslag Verloor

vs Maragon Mooikloof score 37-5 uitstande 57-0

4 May Uitgestel Wen Uitgestel Wen

vs Hercules 42-0 27-14

8 May Await Wen Uitslag Wen

vs Willowridge score 65-5 uitstande 24-12

11 May

vs Langenhoven H/S Wen Wen Uitslag Verloor

37-0 38-5 uitstande 23-29

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 13

NETBAL

Baie geluk aan die goeie spel wat deur ons hoërskool netbalspelers gelewer word. Die

spelers se toegewydheid en entoesiasme is steeds aansteeklik en ons netbalspelers is

ware Curro ambassadeurs. Die uitslae tot op hede lyk as volg:

13 April o/14 o/15 2de span 1ste span

vs Voortrekkerhoogte H/S Wen Wen Verloor Wen

25-0 24-4 1-15 33-10

20 April

vs Elandspoort H/S Wen Wen Verloor Wen

21-6 15-10 11-4 34-13

4 May

vs Maragon Edendale Wen Wen Wen Wen

27-2 26-1 14-11 30-13

9 May

vs Cullinan Gekombineerd Wen Wen Verloor Wen

H/S 16-15 27-4 15-9 40-24

11 May

Langenhoven H/S Wen Wen Verloor Wen

11-4 27-3 13-10 23-6

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 14

RUITERSPORT

Baie geluk aan Dané plaasgevind het op 3

Roux en haar en 4 Maart. Beide het

perd, Raving Queen, deelgeneem aan drie

asook Marike Hillocks

en haar perd, Secret,

wat deelgeneem het

aan die Sanesa Core

League Qualifier, 2 wat

verskillende dissiplines.

Daar is steeds twee

kwalifiserende

rondtes

oor voor die Nasionale

kampioenskappe en ons

wens hulle alles van die

beste toe

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 15

Seunshokkie vs. FH

Odendaal – 2 Mei

2018

Curro Roodeplaat het

FH Odendaal welkom

geheet vir die tweede

liga-wedstryd van die

2018-seisoen. Met ‘n jong

span wat bestaan uit baie

nuwe spelers wil die junior

span bou op die goeie

begin vir die seisoen. Die

was ‘n taai stryd en daar

is deur die loop van die

wedstryd net twee doele

aangeteken, een vir elke

span wat die spel met ‘n

telling van 1-1 geëindig.

Die wedstryd vir die seniorspan

was die tweede een

teen FH Odendaal vir die

jaar sedert die seisoen

begin het. Met die vorige

wedstryd, het Curro

Roodeplaat het weg gestap

met ‘n 7-0 oorwinning, wat

weg gespeel was by FH

Odendaal. Groot afwagting

het geheers met die oog

op ‘n tuiswedstryd op die

SEUNSHOKKIE

nuwe astro. Die eerste

helfte was daar slegs

doele van een kant en het

Roodeplaat voor-geloop

met 4-0 en met die blaas

van die eindfluitjie het die

telbord op 8-0 gestaan.

Seunshokkie vs. CBC

Mount Edmund – 9 Mei

2018

Soos die seunhokkieliga

in die 3de ronde in

beweeg, verwelkom Curro

Roodeplaat, CBC Mount

Edmund vir die eerste

keer.

Die begin van die juniorwedstryd

was vertraag

weens CBC wat laat

gearriveer het. Met die

aanvang van die wedstryd

was CBC sonder ‘n

doelwagter. Die het dit

wel nie maklik gemaak

om teen CBC doele aan

te teken nie, maar dit was

nie lank voor hulle span

volledig was nie. Albei

spanne het baie vroeg

doele aangeteken. Dit was

die laaste vir CBC, maar

nie vir Roodeplaat nie en

het hulle 3 verdere doele

aangeteken om CBC 4-1

te wen.

Met die eerstespan was

toneel gereed vir wat

beloof om die mees

mededingende wedstryd

van die seisoen te wees,

waar die wenspan beslis

sou beweeg om in die

eindstryd vir die liga te

speel. Soos verwag, was

dit nie maklik nie en met

‘n lae telling het albei

spanne hulle alles gegee

om seker te maak hulle

eindig bo as die eindfluitjie

blaas. Curro Roodeplaat

het die enigste doel van

die wedstryd aangeteken

om die oorwinning te

verseker. Baie dankie aan

elke speler wat hul lyf op

die spel geplaas het om

die nommer een posisie

op die punteleer na ronde

3 te verseker.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 16

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 17

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 18

Ons eerste wedstryd

was teen The Glen –

3 Mei 2018. Die 0/16-span

het eerste gespeel en

uiteindelik ‘n doel aangeteken

in die tweede helfte

om die wedstryd 1 – 0 te

wen. Die 1ste span het ‘n

spannende wedstryd gehad,

waar die meisies hul

staal op gras moes wys.

Hulle het met genade die

spanning verlig deur hul

tweede doel aan te teken

en die wedstryd met ‘n tell-

DOGTERSHOKKIE

ing van 2 – 1 gewen.

Ons tweede wedstryd was

teen Maragon – 10 Mei

2018. Uit ervaring van

vorige jare het ons geweet

híérdie gaan ‘n harde

wedstryd wees. In 2017

het die 0/16-span 0 – 4

verloor en die 1ste span

7 – 0. Hierdie jaar was

ons gereed vir hulle, die

meisies het geweet hulle

gaan hul harte moet uitspeel.

Teen die einde van

die dag het die 0/16-span

0 – 1 verloor en die 1ste

span met ‘n telling van 0 –

0 geëindig.

Ons is baie trots op ons

hokkiemeisies en kan nie

wag om te sien wat die res

van die seisoen inhou nie.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 19

LAERSKOOL TONEEL

Om jou aktiwiteite

in volle vaart

suksesvol te kan

voltooi moet jy geskikte

skoene dra….En hier in

Roodie-land het ons ‘n

verskeidenheid skoene!

Daar is skoolskoene om

die akademiese pas vol

te hou; tekkies om die

atletiek, netbal, tennis en

landloop aan te durf; tokse

waarmee rugby-, sokkeren

hokkiehelde draaie om

die opponente hol en soms

sommer net kaalvoet want

kindwees is lekker!

Maar die belangrikste van

al hierdie skoene is die

rigting wat hul inslaan. Hier

hardloop al ons skoene

in dieselfde rigting –

vorentoe! Ons staan saam

en werk as ‘n span om ‘n

verskil te maak…of soos

mnr. Niemand dit stel: “#

onwardsandupwards”.

Baie dankie aan al ons

Roodie-inwoners wat

saamstaan, saamhol,

saambeur, saamleer en

saam-saam ‘n verskil

maak!

Ons heel eerste minisokkerfees

het met groot

opwinding gepaard

gegaan. Baie dankie

aan mnr. Wilfred Bridges

vir die organisering en

suksesvolle aanbieding

hiervan. Dankie ook

aan coach Trevor vir die

entoesiasme waarmee hy

die sokker afrig.

Ons “verlore goedere” is

slegs beskikbaar soggens

vanaf 07:00-08:00,

Maandag tot Vrydag.

Maak asseblief seker dat

al u kind se klere duidelik

gemerk is sodat dit vir

ons moontlik is om hul te

kan roep om dit te kom

afhaal. Ongemerkte items

sal na die verlore goedere

stoorkamer gaan wat

deur Christelda of Asnath

beman sal word tydens die

bogenoemde ure.

Neem asseblief kennis

dat die eksamen op

6 Junie afskop. Die

eksamenrooster is

ook beskikbaar op ons

webblad. Leerders het

reeds die afbakenings

ontvang.

Sterkte aan elke leerder

en opvoeder met jul

voorbereiding tot die

eksamen. Ons weet dat jul

die vrugte op harde werk

sal pluk!

Alta Theunissen

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 20

“In life, if you want more,

you must become more” –

– John C Maxwell

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 21

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 22

LAERSKOOL SPORT

RUGBY

Ons liga het vroeg in die kwartaal teen Woodhill College afgeskop, ’n opponent

waarteen ons nog nooit kon wen nie. Bordjies is egter nou verhang met ons o.13

span wat oortuigend as wenners van die veld gestap het.

Die uitslae van al ons wedstryde tot op datum is as volg:

24 April o9 o11 o13

Woodhill College Verloor Wen Wen

10-15 17-5 26-10

3 May

Sagewood Primary Wen Uitslag Verloor

15-0 uitstande 2-36

10 May

Laerskool Die Krans Verloor Wen Wen

0-17 34-7 44-14

Baie geluk aan Jordan Minter en Quan Coetzee wat verkies is tot die privaat skole se

Rooikatte-rugbyspan

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 23

RUITERSPORT

Die laerskool se perderuiters het deelgeneem

aan Sanesa Core League

Qualifier 3, wat plaasgevind het op 12 en

13 Mei. Hulle het aan verskillende dissiplines,

ouderdomsgroepe en hoogtes

deelgeneem en het besonders goed

gevaar.

ses klasse. Sy ontvang twee 1ste plekke,

drie derde plekke en een 4de plek.

Shakeira Lee Davey wat deelgeneem het

aan drie klasse en ontvang ’n 2de plek, ‘n

4de plek en ‘n 5de plek.

Baie geluk aan:

Haylee Duarte wat deelgeneem het aan

ses klasse. Sy ontvang twee 1ste plekke,

Sulize Hillocks wat deelgeneem het aan

drie klasse en ontvang ’n 1ste en twee

3de plekke.

‘n 2de plek, twee 4de plekke en ‘n 11de

plek.

Baie geluk – ons is super trots op julle.

Rashelle Duarte wat deelgeneem het aan

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 24

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 25

MINI-SOCCER

Op Vrydag, 11 Mei het Curro Roodeplaat hul eerste mini-sokker fees

aangebied. Curro Hazeldean en Laerskool Doornpoort het ons besoek

vir ‘n opwindende middag. Onder die leiding van Coach Trevor en sy afrigterspan

het al die spelers besonders goed gevaar. Op die dag het die eerste

“net meisies” span van Curro Roodeplaat die meeste van die applous gekry.

Met meer glimlagte as doelle op sommige van die velde, asook professionele

doelvieringe, was die Curro Roodeplaat mini-sokker fees ‘n groot sukses.

Baie dankie aan al die o.7, o.8 en o.9 seuns en meisies vir jul deelname aan

hierdie geleentheid.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 26

NETBALL

Die netballiga het alreeds 17 April 2018 begin. Al die netbaldogters oefen

hard. Die dogters het goed gespeel en hul beste gegee. Die uitslae van die

wedstryde is:

Laerskool Cullinan: 17 April (weg)

o.10 A – (Gelyk) 6 - 6

o.10 B – (Verloor) 10 - 4

o.11 A – (Gelyk) 3 – 3

o.12 A – (Wen) 11 – 6

o.12 B – (Gelyk) 4 – 4

o.13 A – (Wen) 20 - 6

o.13 B – (Verloor) 16 – 8

Bronkhorstpruit Primary: 8 Mei (tuis)

o.10 A – (Verloor) 5 - 13

o.10 B – (Wen) 8 - 7

o.11 A – (Verloor) 6 – 7

o.11 B – (Gelyk) 5 - 5

o.12 A – (Wen) 9 - 7

o.12 B – (Gelyk) 5 - 5

o.13 A – (Wen) 25 -0

Laerskool Witpoort: 24 April (weg)

o.10 A – (Verloor) 14 - 3

o.10 B – (Verloor) 7 – 3

o.11 A – (Verloor) 9 – 0

o.11 B – (Wen) 2 - 6

o.12 A – (Verloor) 9 - 6

o.12 B – (Wen) 3 - 5

o.13 A – (Verloor) 14 - 8

o.13 B – (Verloor) 12 - 4

Laerskool Du Preez van Wyk: 15 Mei (weg)

o.10 A – (Verloor) 13 - 2

o.10 B – (Verloor) 7 - 6

o.11 A – (Verloor) 14 - 2

o.11 B – (Wen) 6 - 4

o.12 A – (Verloor) 13 - 8

o.12 B – (Verloor) 12 - 2

o.13 A – (Wen) 13 - 19

o.13 B – (Wen) 5 - 9

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 27

LAERSKOOL KULTUUR

Die Internasionale Familiedag was op 14

Mei gevier. Ons het hierin gedeel deur

ons Curro familie te vier asook elke familie

binne die skool. Dit was ’n pragtige funksie

wat deur ouers, leerders en personeel

geniet was. Baie dankie aan elke leerder,

gebedsmamma en personeellid vir jul bydrae

om hierdie dag so spesiaal te maak. Juffrou

Felicia Bam, dankie vir al jou reëlings ! tot

hierdie besondere dag!

Leerders is tans besig met deelname aan

die Pretoria Eisteddfod. Ons is baie trots

op die uitslae wat ons reeds ontvang het.

Sertifikate word regdeur die kwartaal tydens

saalopening uitgedeel soos die katagorieë

afgehandel word. Dankie aan Me. Magdel

van Tonder vir haar harde werk met die tref

van al die reëlings.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 28

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 29

#onwardsandupwards

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 30

BELANGRIKE DATUMS

19 Mei Bulletjierugby @ Thatchfield

Mini-netbal @ Maragon Olympus

24 Mei Netbal vs Laerskool Rayton (tuis)

Rugby vs Laerskool Kameelfontein (weg)

26 Mei Bulletjierugby

Mini-netbal @ Laerskool Du Preez Van Wyk

29 Mei Netbal vs Maragon (tuis)

31 Mei Rugby @ Curro Thatchfield

1 Junie Wetenskapklub-uitstappie: Sci-Bono

2 Junie Bulletjierugby @ Laerskool Hennopspark

6 Junie Eksamen begin: graad 7

8 Junie Eksamen begin: graad 4-6

9 Junie Bulletjierugby: Loftusdag

Mini-netbal @ Curro Roodeplaat

21 Junie Graad R uitstappie: Bester Birds

22 Junie Skool sluit @ 10:00 (Rapporte)

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 31

CURRO CASTLE

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 32

Watter wonderlike

Troeteldier besoek

het ons nie gehad

nie. Die kleutertjies het dit baie

geniet en weer besef watter

wonderlike natuur ons het. Ons

Wilde dier aantrek-tema was

’n reuse sukses! Dankie, vir

al julle moeite ons het ’n fees

gehad. Sien foto’s in ons fotogallery.

Ons stuur volgende week ons

toestemmingsbriewe uit vir

die uitstappie na Spar as deel

van ons winkel-tema. Voltooi

asseblief en stuur R25 saam vir

die inkopietog op 25 Mei.

Baie dankie aan almal van

julle, wat vir ons leë koffie

blikke, feta kaas/jogurt houers

en kartonhouers stuur. Ons

kleuters het hope pret in die

sandput met hierdie items.

Vriendelike groete,

Castle personeel

18 Mei: Bak & brou

25 Mei: Spar uitstappie

1 Junie: Bak & brou

8 Junie: Snoepie

17 Junie: Vadersdag

BELANGRIKE DATUMS

21 Junie: Pajama- & fliekdag

22 Junie: Skool sluit @ 10:00

I dream of a world

where you can laugh,

dance, sing, learn,

live in peace and be

happy.

- Malala Yousafzai

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 33

CURRO CASTLE GALLERY

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 34

KONTAKBESONDERHEDE

Algemene Ontvangs:

087 287 2586

adminr@curro.co.za

Castle Ontvangs:

087 287 2586

veronica.r@curro.co.za

Laerskool Ontvangs:

087 287 2586

Charmaine.r1@curro.co.za

Rose.m6@curro.co.za

Hoërskool Ontvangs:

087 086 4544

Joelene.p01@curro.co.za

Sport:

Jacques van der Merwe

jacques.v1@curro.co.za

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!