18.05.2018 Views

Nuus_T2-Mei 2018

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Twaalf van ons leerders het verlede kwartaal aan die Van Huyssteens Oratorsfees

te Woodhill College deelgeneem. Agt brawe graad 8- en 9-leerders het aan die

Engels-spanafdeling deelgeneem en een graad 10-span aan die Afrikaans-afdeling.

Hulle het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en dit baie geniet, die senuwees

ten spyt.

Baie geluk aan die volgende leerders wat Curro Roodeplaat verteenwoordig het.

Graad 8:

Ovayo Myataza

Teboho Mochesane

Caleb Kurien

Sean Maritz

Graad 9:

Yasmin Walter

Inge Senekal

Katrinika Kariuki

Kela Phahlane

Graad 10:

Fritz Beyer

Carla Beer

Luzaan Müller

Handolph Joubert

HOËRSKOOL KULTUUR

Henro Heyl het

op 20 Maart

aan die Nasionale

Toneelspelkompetisie,

geborg deur KykNet,

deelgeneem. Ons is

ongelooflik trots om

te noem dat Henro

deurgedring het na die

volgende uitdunronde

wat vanaf 3-5 Mei in

die Kaap plaasgevind.

Baie geluk met die

uitsonderlike prestasie!

Monya Lovell het op

21 Maart, deelgeneem

aan die ATKV

Redenaarskompetisie

te Die Hoërskool

Menlopark. Ons is baie

trots om te noem dat sy

deurgedring het na die

semi-finale ronde wat op

18 Mei te Die Hoërskool

Menlopark plaasvind.

Ons moet bietjie spog

met ons koor. Ons

koor, onder leiding

van mnr. Ruhan Janse

van Rensburg en mnr.

Pieter van Wyk, is 105

lede sterk. Hulle oefen

weekliks en is voorwaar

iets om na te luister.

Ons kan nie wag vir jul

volgende optrede nie.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!