18.05.2018 Views

Nuus_T2-Mei 2018

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons eerste wedstryd

was teen The Glen –

3 Mei 2018. Die 0/16-span

het eerste gespeel en

uiteindelik ‘n doel aangeteken

in die tweede helfte

om die wedstryd 1 – 0 te

wen. Die 1ste span het ‘n

spannende wedstryd gehad,

waar die meisies hul

staal op gras moes wys.

Hulle het met genade die

spanning verlig deur hul

tweede doel aan te teken

en die wedstryd met ‘n tell-

DOGTERSHOKKIE

ing van 2 – 1 gewen.

Ons tweede wedstryd was

teen Maragon – 10 Mei

2018. Uit ervaring van

vorige jare het ons geweet

híérdie gaan ‘n harde

wedstryd wees. In 2017

het die 0/16-span 0 – 4

verloor en die 1ste span

7 – 0. Hierdie jaar was

ons gereed vir hulle, die

meisies het geweet hulle

gaan hul harte moet uitspeel.

Teen die einde van

die dag het die 0/16-span

0 – 1 verloor en die 1ste

span met ‘n telling van 0 –

0 geëindig.

Ons is baie trots op ons

hokkiemeisies en kan nie

wag om te sien wat die res

van die seisoen inhou nie.

MEI 2018

PROUDLY DESIGNED BY SALES-SQUAD.COM 19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!