25.02.2022 Views

AA Reisiger Herfs 2022

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10 dag-reisplan

L

22

oophier regtigseekoeie

in diepad?” vraekbydie

heknaons blypleknadat

ek dieverkeerstekenin

diedorpgesien het. Die

veiligheidswag skud bevestigend

sy kop. “Hier

hetlaasnag weer ’n trop

vansoveertig hier voor

diehek verbygestap.”

“Watterhek?” vraek.

“Dié een, Mevrou,” sê

hy.“In wattereenheid is

julle? Ek saljulle vannag komroepas

dieseekoeieweerhier langskom.”

In diepaarnagte watons in St.Lucia

was, hetdie seekoeienie weer totindie

dorpskern gekomnie.Ekwas nogals

spyt,wanteksal hullegraag van veilig

agterdie traliehekwou dophou.Ek

weet hoe gevaarlik’nseekoei is en sal

ditnie naby hullewaagnie,maardit

moet ’n gesigweesomhierdie logge

waterdierein’noptog deur diedorpte

sien drentel.

St.Lucia is ’n dorpwat ’n indruk op

joumaak. Jy sukkel amperomteglo

datsulke plekke bestaan. Pragtige,

ongereptestrande.’nMeerwaarjyop’n

skemerkelkritkan gaan.Avokadopere

so grootsoospapajas.’nDorp met

elke denkbaregerief (restaurante,

winkels, banke, vulstasies, ’n skoolen

poskantoor), maar togmet ’n outydse,

plattelandse gevoel,enboonopmet

’n juweel van’nvleilandparkopsy

drumpel.

Diedorpisegter sigbaargekneus

deur diegevolge vandie Covid­19­

pandemie.Die winkeleienaars staanin

leëwinkelsenverteldat buitelandse

toerisme ’n lewensaarwas watoornag

opgedrooghet.Dis pynlik om die

tientallewinkelstesienwat reedstoe is.

DIEWONDERWERK VAN

ISIMANGALISO

Diehek na diesuidelike deel van

iSimangaliso(dienaamvan die park

beteken “wonderwerk”) is 3kmbuite

St.Lucia,endie heknadie westelike

deel vandie park sowat10kmbuite die

dorp. Daarvoor ry jy terugoor diebrug

op dieR618. Diébrugisdie enigste

toegangsroetetot diedorp. Onsisteen

sonsopkomsbydie suidelikehek.

Dieeersteweergawevan die

park is in1895gevestigenisdie

St.Lucia­reservaatgenoem. Saam

metdie Hluhluwe­iMfolozi­park is

ditdie oudste bewaringsgebiedin

Suid­Afrika. Sedert sy ontstaan het

iSimangalisodramatiesuitgebrei tot

332000 hektaarensedert1999 is dit

’n Wêrelderfenisgebied.Dit streknou

totbydie Mosambieksegrens in die

Noorde,ensluit ookdie uMkhuzereservaatindie

suidein. Oosvan

die park is dieIndiese oseaan.Dit

is hierdieligging wataan diepark

’n uiteenlopendebiodiversiteitgee:

subtropiese kusplantegroei,die

Maputaland­bosryke grasvlaktes, die

Maputaland­kusgordel,subtropiese

duinplantegroei, varswatermereen

vleilandgebiede, ’n kuswoudindie

noorde en subtropiese soutpanne...

allesbinne diegrensevan eenpark.

Dieafgelopejarehet diepark

moeite gedoen om diesavannaolifant,

savanna­buffel,swartrenoster,

gevlekte en bruinhiëna,wildehond

enjagluiperdindie gebied te

hervestig. iSimangaliso hetnou 115

soogdierspesiesbinnesygrense. Dis

egtersymeeras480 voëlspesieswat

hierdie’nbaiebesonderse bestemming

maak.Eintlik is diehelestreek’n

verruklikeomgewingvir voëlkykers.

Verder huisvesdit waarskynlikdie

grootste getalNylkrokodilleinSuid­

Afrika –die St.Lucia­meeralleenhet

na ramingmeeras1200 krokodille. Dis

hoekomjyselfs op diestrand’nbord

krywat jouwaarsku om jouoëoop te

hou. Iewerskan ’n verlooptekrokkie

jouverras.

SelfsvoorCovid wasiSimangaliso

’n goeiewildkykplekomdat ditnie

so ’n toeriste­vertrapping soos

dieKrugerwildtuinervaarnie,

maar nouisdaarnog minder

besoekers.Enkelemense kamp

in diekampeerterreinby

Kaap Vidal, maar onshet al

diedierevir onsself. Ons

ry dieheledag lank aan

diestukpad totby

Kaap Vidal. Onsdraai

in by diesirkelpaaie,

houkort­kort stil by

uitkykpunte,gaan

loop op dierotse by MissionRocks.

Netnoord vanMission Rockskan jy

langsdie seestapnadie vlermuisgrot,

waar ’n kolonie vrugtevlermuisehulle

tuisgemaakhet.Asjymet laagwater

daar is,kan jy diegrotvanaf diestrand

bereik.

Dieablusie­enpiekniekgeriewe is

oral pynlik netjies. By Kaap Vidalsit ons

dieparmantige ape en dophou.Hier

is enkele mense besigomvistevang,

maar Kaap Vidalisook eenvan dietopsnorkelbestemmingsinSuid­Afrika.

Op onstweededag keer onsterug

na diepark, maar besoek diewestelike

deel.Ons sien dieheledag netdrie

ander voertuie, en eet’nheerlike laat

ontbyt by dienetjiese piekniekplek.

Voor onsomdraai na diehek,ryons tot

by dieuMthoma­houtdek,van waar jy

pragtige uitsigte het.

STILLEWATERS

Onsbespreekkaartjiesvir dielaaste

bootritvan diedag op dieSt. Luciameer.Verskeieagentskappe

bied hierdie

vaarteaan en kaartjieskos rondom

R250 perpersoon. Diselkesentwerd.

Dieboothet ’n kroegwaarjydrankies

kan koop,endie skipperwys virjou

verskeie broeikolonies virvoëls,seekoeie

en krokodilleuit.Wanneer dieson

in neon skakerings oordie horison

verdwyn, trek diebootweerveiligbysy

vasmeerplekin.

Onshet eendag opsy gesitomdie

strandevan St.Lucia tebesoek. Hier

kan jy virkilometersenkilometersop

sagteseesand loopenkyk hoekoddige

krappe voorjou wegskarrel.Jymoet

egterbaiegeduldigweesasjy

eenwil afneem,wanthulle kan

blitsvinnigin’nsleutelgaatjie

verdwyn as jy naderstaan.

Op diegrasstrooktussen

diestrandendie

parkeerterrein knoop

ons’ngeselsieaan met

JonJuan, wathier

pragtige bont klere

verkoop. Ons

soekelkeen’n

hoed uit. Jon

sê sy stalletjie

is reedssedert

2016 hier en hy >

AA Reisiger | HERFS 2022

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!