25.02.2022 Views

AA Reisiger Herfs 2022

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wetenskap

‘n Trop

suidelike

witrenosters

Kandié behandeling

DIERENOSTER

RED?

29

Het jy al die name Najin

en Fatu gehoor? Dié

logge maendogter

(onderskeidelik 32 en 22

jaar oud) is die enigste

oorblywende noordelike

witrenosters ter wêreld

–’nspesie wat eens oral in Oos- en

Noordoos-Afrika voorgekom het.

Sedert 2009 probeer die Duitse

Biorescue-teelprogram in Kenia die spesie

van totale uitwissing red. Aliseierselle

reeds drie keer suksesvol uit die wyfies

WEENSGROOTSKAALSE

STROPERY IS DIERENOSTER

ERNSTIGBEDREIG.INVITRO-

BEHANDELING BRING'N

SPRANKIE HOOP,MAAR

DAAR MOETNOG BAIE

WATERINDIE SEELOOP

ENGELA DUVENAGE HET

METDIE KENNERS GAAN

GESELS.

onttrek, wil die program nog nie vlot nie.

Die enigste twee oorblywende bulle

het indie 2010’s gevrek, waarna soveel

moontlik van hul oorblywende spermselle

gevries isvir toekomstige gebruik. Dié

bron is dus beperk –dit is as’t ware

“renosterwitgoud”.

Daar is reeds daarvan gebruik omdie

twee koeie kunsmatig teprobeer bevrug.

Nóg Najin nóg Fatu kon egter alsuksesvol

kalf. ’n Renosterswangerskap duur 16tot

18 maande.

Die situasie isvererger toe Najin in >

HERFS 2022 | AAReisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!