25.02.2022 Views

AA Reisiger Herfs 2022

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Layton se rubriek

Vakansieskan harde

werk wees

DEUR LAYTON BEARD, HOOF: OPENBARE BETREKKINGE, VOORSPRAAK &INTERNASIONALEVERHOUDINGE, AA SUID-AFRIKA

8

Sjoe, dinge kanvinnigverander!

Ek hetskaars my tassegepak en my vlug

na Kaapstad bespreek vir’nbroodnodige

vakansie(my kollegas rolhul oë daaroor–

hulledinkekiselkedag metvakansie), toe

dieregeringseenigste rybewysdrukmasjienbesluit om

diegeestegee.Dit klinkdalknie na ’n probleem wat

my raak nie, want ek werk nievir dieregeringnie en

ek druknie rybewyskaartenie.

As ’n kampvegter virverbruikersinSuid-Afrika

vradie mediaons egterdikwels om kommentaar te

leweropwat sulkegebeure virmotoriste beteken, en

virdie toenemende agterstand metdie verskaffing

vanhierdiebelangrikedokument. Ditisuiteraard nie

goeienuusnie,endit hetdie vraaglaatontstaanoor

hoekomslegs eenmasjiengebruik wordvir hierdie

noodsaaklike funksie. Gelukkig is diemasjienvir

herstelwerk na Duitslandgestuur en wasdit teen laat

Januarie terugindie land.

Ditwas egternet diebegin vandie regering

se probleme, en dieAAisweeromkommentaar

genader.’nBeduidendeverwikkelinginJanuarie

(indie middel vanmy'onverdiende'vakansie) was

diePretoriaseHooggeregshof-uitspraakwat die

regeringseWet op dieAdministratiewe Beregting

vanPadverkeersoortredings(Aarto) ongeldig en

ongrondwetlik verklaar het. Ditis’nbesluit watdie

AA ondersteun omdatons nogaltyd geglo hetdat die

wet(en sy wysigings) ongrondwetlikisengerig is op

inkomste-invordering eerder as padveiligheid.

Voeg hierby dieAAse pleidooievir ’n hersiening

vandie land se brandstofprys–waaroor onsook gevra

wordomkommentaar te lewer –enjykan verstaan

hoekommev.Beard haar vakansiemoesdeelmet ’n

manwat gedurigaan sy foon vasgeplakwas.

Niedat sy omgegeehet nie. My vrou is ’n

georganiseerdeengedissiplineerdevakansieganger

watversekerdat sy diemaksimumuit elkedag haal,al

is haar (beter?)helftesegedagtes elders. Ek dink deel

vandie rede waarom sy haar reis na diepragtige(en

snikhete)Wes-Kaapgeniethet,was datekskaars was.

En ek klanie.Soosekinmyvorige rubriekgenoem

het, is dituitersopwindendenlonend om by die

AA betrokke te wees en te doen watekdoen. Ditis

belangrikdat dieAAintree virdie baie miljoene

mense watdeurregeringsoptrede geraak word, maar

watnie dieplatformhet watons hetnie.Dit is hoekom

ek doen watekdoen, en ek is dankbaar datekdit kan

doen wanneerdit ookalnodig magwees.

Vanjaargaan’nbesonder besige jaar in daardie

opsigwees. Daar is baie kwessies watnie netmotoriste

raak nie, maar alle verbruikers, en ditis, gloons,die

AA se verantwoordelikheid omdaardie gebiedeuit

te ligwaarhul regtenie beskermenbevorder word

nie. Omdatons so ’n belangrike rolspeler in hierdie

ruimte is,isdit ookbelangrik virverbruikersomte

verstaandat onshul ondersteuningnodig het. Deur

’n lidvan die AA te wees, trek jy nienet voordeel uit

die ongelooflike diensteenproduktewat onsbiednie,

maar jy ondersteunook ’n organisasie watjou beste

belange op diehart dra.

Ek het’nongelooflike vakansie gehad,almoesek

tussendeurwerk. Om diewaarheidtesê, ek dink nie

ek saldit anders wou hê nie.

Totvolgendekeer.

Layton

Volg Layton op

Twitter@LaytonBeard

Foto's: GettyImages/GalloImagesenverskaf

AA Reisiger | HERFS 2022

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!