25.02.2022 Views

AA Reisiger Herfs 2022

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

ZANZIBARVIR

SOLO-REISIGERS

As ek nadink oormytyd in

Zanzibar,was ditwerklik ’n

vakansie soos geen andernie.Ek

hetnie eenkeeralleengevoelnie,

al wasdit tegnies diegeval.Ekhet

gereeldmaaltye saam metander

gastegeëet, en diepersoneel

by die oord en anderplaaslike

inwoners wasbaiebehulpsaam

en vriendelik.Ekwas altyd

versigtig,maarekvoelhierdie is

’nveilige bestemming virvroue

watalleenreis. My raad is:Pak

joutas en gaan skep herinneringe!

GOED

OM TE

WEET

SUID-AFRIKANERS HET(TANS)

DIE VOLGENDE NODIG OM NA

ZANZIBAR TE REIS:

• ’nNegatiewe PCR-Covid-19-toets,

wat72uur of korter voorjou vertrek

in Suid-Afrikagedoenis.

•Retoerkaartjies na en vanjou

bestemming.

• ’nGeldige paspoort,wat minstens

sesmaandevan sy vervaldatumis.

•Bevestiging vanverblyf virdie duur

vanjou verblyf.

• ’nNegatiewe PCR-Covid-19-toets,

wat48uur of korter voor jouvertrek

uitZanzibar gedoen is.

TYDSONE:Zanzibaris’nuur "voor"

Suid-Afrika. Voeg die plaasliketyd by

jouwêreldhorlosie op jouselfoon sodat

jy niedeurmekaarraaknie.

VOEG DIE PLAASLIKE

GELDEENHEID BY JOU XE-app (wat

geldeenhedekan omskakel). Zanzibar

gebruik die Tanzaniesesjilling.

LAAI VOORAF GOOGLE MAPS OP

JOUSELFOON sodat jy nie data nodig

hetomtenavigeer nie.

41

HERFS 2022 | AA Reisiger

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!