25.02.2022 Views

AA Reisiger Herfs 2022

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In dienuus

AARTO

‘ongrondwetlik’

In Januarie vanjaarhet diePretoriaseHooggeregshofbevinddat

Aarto ongrondwetliken

ongeldigis. Watbeteken ditvir motoriste?

veilige en lonende werk verskafaan ’n paar

uitgesoektemense.Assodanig verwelkom

onsdie hofsebeslissingas’nbaken in

goeiebestuur in Suid­Afrika.”

DieAAvoegegter by hy is niégekant

teen ’n strafpuntstelsel in Suid­Afrikanie,

en dathulle diebeginsel steunsedertdit

in die1960'sdie eerste keer genoem is.

Maar ditmoetkorrekgedoenwordendeel

wees vandie bestaandeStrafproseswet, sê

Layton Beardnamensdie AA.

6

In’nverwikkelingwat wydverwelkomis,

ookdeurdie AA,het

dieHooggeregshof in Pretoria ’n

bevindinggemaakteendie regering

se kontroversiële Aarto­wetensy

wysigings.

In haar uitspraakhet regter Annali

Basson verklaar dat“Aartoensy

Wysigingswet onregmatig inbreuk

maak op dieeksklusiewe uitvoerende

en wetgewende bevoegdheid van

onderskeidelikdie plaaslike en

provinsiale regerings. Daarom is diewet

ongrondwetlik.”

Sy hetook beslis teen mnr. Fikile

Mbalula, dieministervan vervoer,se

versoekdat enige uitspraketeendie wet

vir24maandevoorbehou wordterwyldie

regering diewet probeer regstel.

WatisAarto?

Aarto(diewet op dieAdministratiewe

Beregtingvan Padverkeersmisdrywe) is

in 2008 as deel van’nloodsprojekindie

Johannesburg­enTshwane ingestel.Dit

behels ’n stelselwaarvolgens jy punte

verloor virverkeersoortredings. Elke

keer watjydie wetoortree,wordpunte

teen jourybewys aangeteken.Asjy

te veel punteinsamel,kan jou

rybewysopgeskort,ofinernstige gevalle,

ingetrek word. Jy word ookboetesopgelê.

DiePadverkeersoortredingsagentskap

(RTIA) bestuurAarto, en volgens die

beplanningsou ditop1Julie2022

landwydinwerkinggestelword.

Hoekom dieAAdie besluit

verwelkom:

DieAAhou al jare lank vol datAarto

ondeurdagopgestelis. Soos voorheen

berig(AA Reisiger Herfs 2021), glo

dieAAdat Aartomeergerig is op

inkomste­invorderingaspadveiligheid.

"Daarisgeenbewysedat dieAartoloodsprojek’nenkelelewegered

hetnie,"

hetdie AA gesê na aanleidingvan die

hooggeregshofuitspraak.

DieAAhet bygevoeg datdit sinloosis

om terugtegaannadie tekenbordomdat

diewet en dieRTIAheeltemal geskrap

moet word. “Aartoisin1998ingestem,

en dieontwerp daarvanhet baie vroeër

begin. Diehof hetselfbevinddat die

tekortkominge niereggestel kanword

nie. Ná byna ’n kwarteeu vanmislukking

saldie regering slim wees om die

nederlaag te aanvaar.

“Aartoendie RTIA hetgeenwaarde

totpadveiligheid gevoeg nieenhet bloot

Watbetekendit virmotoriste?

Teen druktydmoesdie Konstitusionele

Hofnog dieHooggeregshof se uitspraak

bekragtig. En dieministerendie RTIA het

belowe om teen dieuitspraak te appelleer,

metRTIAwat motoristewaarsku datAarto

vankragbly totdat dieKonstitusioneleHof

’n uitspraaklewer oorhul verwagteappèl.

As dieKonstitusioneleHof metdie Hooggeregshof

saamstem,sal dieregering

diewetgewing moet heroorweeg,sê

Ahmore Burger­Smidt en Dale Adams

vanWerkmans Prokureurs.Endie Konstitusionele

Hof salaanduiwatterdeel

vandie wetaandagvereis. As dieKonstitusionele

Hofegter bevind Aartovoldoen

aandie wet, is daar nikswat verhoed

datdit in werkingtreenie,sêhulle.

Diesituasieisdus steedsonseker en

motoristemoetnog niehul verkeersboetes

weggooinie,sêBeard.

Cornelia vanNiekerk,uitvoerende hoof

vanFines4U,’nmaatskappy watboetes

namenskliënte bestuur, sê ookmense kan

steedsingevolge dieStrafproseswetendie

NasionalePadverkeerswet vervolgword.

As jy egtervoeldat jy ingevolge

Aartoverkeerdelikbeboetis, kan

jy ’n maatskappy soosFines4U of ’n

regsverteenwoordigernader.

BRONNE:aa.co.za;engineeringnews.co.za;fines4u.co.za;news24.com;rtia.co.za. Foto: Getty/Gallo Images

*Vir meer inligtingoor Aartoenander nuus

virmotoriste, besoek aa.co.za/press-releases.

AA Reisiger | HERFS 2022

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!