13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verloën die twee hoofrade wat die kerk vorm, nl. Aaron se

Priesterskap en die Orde van Melgisedek. Ek erken dat God se

Woord ons leer dat elke gelowige ‘n priester, profeet en ‘n koning is,

en dat enigiemand deur God geroep en gesalf kan word om in die

Vyfvoudige Bediening te staan.

Ek verloën die Mormoonse Tempel Skenking Seremonie.

• Ek verloën die instellinge van was, salwing en bekleding in die

Kleed van die Heilige Priesterskap, sowel as die ordening

namens die dooies.

• Ek sny myself los van alle instruksies om hierdie kledingstuk

regdeur my lewe te dra, en ek verloën elke verbond wat ek

gemaak het aangaandie die kledingstuk en die betekenis daarvan

in my lewe.

• Ek verloën die Nuwe Naam wat aan my gegee is as ‘n

sleutelwoord.

• Ek verloën die kledingstuk wat aan my gegee is

verteenwoordigend van die kledingstuk wat aan Adam gegee is

toe hy besef het hy is naak. Ek verloën die sogenaamde skild

van beskerming wat hierdie kledingstuk vir my sou wees indien

ek dit my lewe lank sou dra.

• Ek verloën die volle skenking wat ek ontvang het gedurende

hierdie seremonie, en ek vra U, Here, om alle oordele oor my

uitgespreek deur die Mormoonse kerk te verwyder, sou ek hierdie

sogenaamde gewyde verpligtinge verontagsaam.

• Ek verloën die “diepe betekenis van die Ewige Waarhede” wat die

Skenking uitmaak en wat ek uitgevoer het en aan deelgeneem het

deur simboliese aanbieding.

• Ek verloën die sogenaamde “voorreg om vir die gestorwenes te

arbei”, wat my toegelaat het om gereeld in die tempel te kon

ingaan om “my geheue te verfris, en my begrip van die Skenking

te vergroot”.

• Ek verloën elke tempelwerk wat ek gedoen het namens die dooies.

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!