13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Vyf Punte van Kameraadskap is

“binnekant van regtervoet by die

kant van regtervoet, knie by knie,

bors aan bors, hand op rug en mond

by oor”.

Uit Duncan se ’Ritueel van Vrymesselary’

Uit Duncan se ‘Ritueel van Vrymesselary’. Let op

die Kompas en vierkantstaaf. Hierdie logo is

moontlik die een universele merk gebruik deur

Vrymesselaars.

Ek verloën die Mormoonse gebedssirkel en die veronderstelde “ware

orde van gebed”.

Ek verloën elke gebedswens wat ooit oor my uitgespreek was of

uitgespreek sal word in die toekoms deur diegene wat deelneem in die

tempel se gebedssirkel.

Ek verloën elke gebed waaraan ek deel gehad het in die gebedssirkel en

die sogenaamde “ware orde van gebed”.

Ek verbreek elke vloek wat veroorsaak is as gevolg van die baie

verbonde wat ek gemaak het en ede wat ek gesweer het by die altare

van die Mormoonse Kerk. Ek vra, Here, dat U alle oordele en terugslae

sal verwyder en om elke vloek om te keer in ‘n seën in Jesus Naam. Ek

breek elke vloek wat veroorsaak is as gevolg van die ede van stilswye

wat ek gesweer het in Jesus Naam. Ek kies om in die lig te wandel en

om geen gemeenskap met duisternis te hê nie (Efes. 5: 12 & 13)

Ek sny myself en my gesin nou los van die Mormoonse Kerk, in die

Naam van Jesus Christus van Nasaret.

16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!