13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4. Jesus word in die tempel aan God opgedra.

5. Jesus word in die tempel teruggevind.

• DIE LYDINGSGEHEIMENISSE

1. Jesus bid in doodsangs tot Sy hemelse Vader (Jesus sweet

bloed).

2. Jesus word gegésel.

3. Jesus word met dorings gekroon.

4. Jesus dra Sy kruis na Golgota.

5. Jesus sterf aan die kruis.

• DIE GLORIERYKE GEHEIMENISSE

1. Jesus staan op uit die dode.

2. Jesus vaar op na die hemel.

3. Die Heilige Gees daal neer op die apostels.

4. Maria word in die hemel opgeneem.

5. Maria word in die hemel gekroon (“Queen of Heaven”).

• Ek verloën alle aanbidding en eer wat Maria deur die Stasies van die

Kruis ontvang het.

• Ek verwerp alle aanbidding van moeder Maria en haar

vereenselwiging met die Godheid.

• Ek verloën alle lojaliteit en verbintenisse wat ek met die “Queen of

Heaven” het. Ek erken slegs die outoriteit en posisie van die Heilige

Drie-eenheid, nl. God, die Vader, God, die Seun en God, die Heilige

Gees.

• Ek verloën die opgee van sekere dinge vir Lent om God se guns deur

werke te wen.

• Ek verloën die geloof dat ongedoopte babas Limbo toe gaan totdat

genoegsame gebed vir hulle gedoen is.

• Ek verloën die geloof dat ek siele vir Christus kan wen deur fisiese

lyding.

• Ek verloën elke Noveen wat ek gedoen het.

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!