13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Ek verloën alle verseëlings-krag aan die dooies en lewende

familie-lede en ek sny myself los van elkeen van hulle, in Jesus

Naam.

• Ek sny myself los van alle “hemelse” besoeke.

• Ek verloën elke sogenaamde “gewyde verbond” wat ek aangegaan

het in die Mormoonse tempel.

Elke verbond gesluit tydens:

• Huwelike;

• Doop;

• Verordinering tot priesterskap;

• Elke kontrak;

• Elke verpligting;

• Elke prestasie,

volgens die wette van die Mormoonse kerk, verloën ek nou en

verklaar ek nietig in Jesus Naam.

• Ek verloën die verbond wat ek aangegaan het om my tyd, talente

en besittings aan die Mormoonse kerk toe te wy.

• Ek verloën die verbond wat ek aangegaan het om van my

hulpbronne in die vorm van tyd, geld en talente, te gee, en om

alles wat ek is, en alles wat ek het, tot voordeel van die

Mormoonse kerk aan te wend. Op grond van die Prys wat Jesus

betaal het, neem ek nou elke sent, elke talent, gawe en

bekwaamheid, terug in die Naam van Jesus Christus van

Nazareth.

• Ek verloën die tempel as die middelpunt van my verbonde. Ek

verloën die tempel as die bron van die verbonde.

• Ek verloën die tempel as die middelpunt van geestelike krag van

die kerk.

• Ek verloën die sogenaamde “gees van Elia”, wat ‘n begeerte

binne my geplaas het om geslagkundige- en tempelwerk by te

woon. Hierdie gees het my angstig gemaak oor die welstand van

my voorvaders en my gelei tot aanbidding van die dooies.

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!