13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DANKSEGGING EN SEEN VAN DIE OES

• Ek verloën volharding in die leer van die apostel.

• Ek verloën die feit dat ek opgedra is aan Jerusalem, moeder van

ons almal in die gees. (Sy word erken om wedergeboorte voort te

bring aan geseënde siele. Deur haar verbond met God na te kom,

ontvang baie siele die merk van die Lam en word vrygekoop.)

BEGRAFNIS

• Ek verloën enige gebed vir die dooies. (Egiptiese rituele)

GELOOFSBELYDENIS

• Ek verloën die apostel as leermeerster, middelaar en

verteenwoordiger.

• Ek verloën my geloof in die apostel as die een wat sleutels van

die koninkryk het en ook die outoriteit wat hy het om die

koninkryk oop of toe te sluit soos hy wil.

• Ek verloën my geloof in die apostel dat hy die lig vir die nasies is

en dat slegs hulle die Evangelie kan verkondig.

• Ek verloën my geloof in die apostel dat hy die enigste weg is om

die Vader of Christus te sien.

• Ek verloën die apostel as middelaar ( in plaas van Christus).

• Ek verloën dat die hemel ‘n toestand is van sielerus, saligheid en

vrede en dat ek dit sal smaak as ek myself verneder en in die huis

van die Vader klein word soos ‘n kind. (So ‘n kind is ‘n engel in die

hemel en aanskou elke dag die gesig van die Vader wat in die

hemele is!!)

• Ek verloën alle mense-vereering / aanbidding (die apostel).

• Ek verloën die ontkenning van die wederkoms van Christus en dat

ek gesê het Hy het alreeds vir elkeen gekom.

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!