13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek verloën die “wet van die evangelie” soos bevat in die Boek van

die Mormone en die Bybel, en ek verbreek die verbond waaronder ek

geplaas is, in die Naam van Jesus Christus.

Ek verloën die besonderhede van die verbond om alle ligsinnigheid,

harde gelag, bose spraak van die here se gesalfdes en die ydele

gebruik van die here se naam, te vermy.

Ek verloën die “Kleed van Heilige Priesterskap” wat op my

linkerskouer geplaas is volgens die orde van die “Aaron

Priesterskap”.

Vanaf Duncan se Ritueel van Vrymesselary

Let op die ooreenkomste met die tekens in die Skenking

Ek verloën die tweede teken van die Aaron Priesterskap met sy

naam, teken en straf. Ek verloën die naam van hierdie teken wat

veronderstel was om my eerste naam wat gegee is, te wees.

Ek verloën die ritueel waar die kleed van die heilige priesterdom

verander is na my regterskouer, diensdoende vir die ordinansies van

die “Melgisedek Priesterskap”.

Ek verloën die roeping van Bisdom om op te tree in die Aaron

Priesterskap.

Ek verloën my sogenaamde ingang tot die aardse Koninkryk, terwyl

ek die “Kleed van die Heilige Priesterdom” dra.

Ek verloën die “wet van kuisheid” en verbreek die verbond

waaronder ek geplaas is om hierdie wet te gehoorsaam.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!