13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Ek bely die ydele herhaling van woorde, gebede met die Rosekrans,

gebede aan heilige sinte (in werklikheid demone), buiging voor

beelde, aansteek van kerse, die Teken van die Kruis, met of sonder

“heilige water”, sprinkeling van “heilige water” en kniebuigings voor

die altaar.

• Ek verloën die heilige sint wat aan my toegeskryf is as ‘n

beskermer/bewaarder. Ek sny myself los van hom in die Naam van

Jesus. Ek erken en bely dat daar net een Middelaar is en Sy naam is

Jesus Christus van Nasaret. Ek bely dat Hy die enigste weg na die

Vader is (Joh. 14:6).

• Ek verloën my geloof dat die Pous die sleutels tot die lewe en die

dood besit. Ek bely dat dit aan Jesus Christus alléén behoort.

• Ek verloën my geloof in die Pous as die hoof van God se Koninkryk

op aarde en dat hy onfeilbaar is.

• Ek verloën my geloof in die leuen dat Petrus die rots is waarop die

Kerk gebou is. Ek bely dat Jesus Christus die Rots is!

• Ek verloën die twee pilare waarop die kerk staan, nl. Apostoliese

opvolging (begin met Petrus) en Temporale mag (Pous het

outoriteit oor die konings op aarde). [Dit word gesimboliseer deur die

groet van die Pous – ophou van twee vingers.]

• Ek verloën alle aanbidding van die vrou (Semiramis – “Maria”) wat

Satan se orde op aarde wil vestig (Babiloniese patroon).

• Ek sny myself los van die hele stelsel van die Rooms-Katolieke Kerk

insluitende die beheer van wêreldekonomie, die Jesuits, die

Illuminati, die Mafia, die Klub van Rome, die Vrymesselaars,

Internasionale Bankiers, die valse Christus en die Anti-Chris. Ek

vra om vergifnis vir my betrokkenheid, in die Naam van Jesus.

• Ek verloën alle deelname aan die Stasies van die Kruis en die geloof

dat ek nader aan Jesus kan kom deur Sy lyding te herleef. Ek bely

dat:

1. Jesus bestem is om te sterf.

2. Jesus Sy Kruis opgeneem het (verloën valse laste).

3. Jesus die eerste maal geval het.

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!