13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2. JEHOVAH-GETUIES

My Hemelse Vader,

Dankie dat ek na U toe kan kom in die Naam van Jesus. Dankie dat U

my oë oopgemaak het en my oortuig het van hierdie dwaalleer. Dankie

dat U my vergewe en dat die Bloed van Jesus my reinig en heilig.

Ek verloën die reg dat daar slegs een mens is wat die Bybel kan

interpreteer naamlik Mnr Russel en elke interpretasie wat hy gemaak

het.

Ek verloën die leerstelling dat:

• Jesus Christus nie deel is van die Drie-eenheid nie.

• God Jesus eerste geskape het.

• Migael, die aardsengel, die enige gebore seun van God is.

• Jesus nie God is nie, maar Migael, wat deur Maria gebore is as die

eersgebore seun van God.

• Die Heilige Gees nie ‘n persoon is iemaar ‘n aktiewe krag is wat

God gebruik om te verseker dat Sy Wil geskied.

• Die begrip van die Drie Enigheid van God direk van satan kom.

Ek bely dat God die Vader, die Seun en Heilige Gees EEN is, al

funksioneer Hulle as aparte Persoonlikhede.

Ek verloën die leerstelling van “Judge” Rutherford dat die mens slegs

uit ‘n siel bestaan en bely dat die mens volgens 1 Thes. 5:23 ‘n gees is,

hy het ‘n siel en woon in ‘n liggaam.

Ek verloën die leerstelling dat:

• Jesus ‘n perfekte menslike lewe neergelê het om my aardse lewe

terug te koop, dat Sy lewe nie vir sonde en oordeel neergelê is nie,

maar om vir my ‘n tweede kans te gee (“trial for life”)

• Dit nie nodig was vir Jesus se Bloed om te vloei vir ‘n sonde nie;

• Dat Sy lyding en kruisdood nie saak gemaak het nie, maar die feit

dat Hy as mens totaal vernietig is (uitgewis).

Ek bely dat die kruisdood van Jesus die volle prys betaal het vir my:

• Sonde deur Sy bloed.

• Krankhede – deur Sy wonde is ek genees.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!