13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. GEBED VIR VRYMAKING VAN DIE OU/NUWE

APOSTOLIESE KERK VAN AFRIKA

VADER, ek kom na U toe in die Naam van Jesus Christus van Nasaret

en ek bely dat Jesus my Heer en Meester is. Sy bloed het my verlos.

Sy lewe is binne-in my en dat ek ‘n kind van God is.

• Ek verloën my geloof in die Ou/Nuwe Apostoliese Kerk en die

Apostel. Profete, Evangeliste, Opsieners, Oudstes, Priesters

en Onder Diakens.

• Ek verloën die doop met besprinkeling tot bekering, die

avondmaal waardeur ek vergifnis van sonde verkry en die

heilige verseëling deur die handoplegging van die apostel.

• Ek verloën die bediening van die drie heilige sakramente aan die

siele in die doderyk deur middel van die lewende vir die dode.

• Ek verloën die lidmaatskap as “sielebruid”.

• Ek verloën die vergifnis van sonde wat die apostel oor my

uitgespreek het.

• Ek verloën elke nagmaal wat slegs deur die apostel bedien kon

word. (Nagmaal aan klein kinders bedien – ouers eet stukkie

brood van baba se lippe!)

• Ek verloën die reg wat ek aan die apostel gegee het om die

genade en wil van God aan my bekend te maak.

• Ek verloën die leer van die apostel.

• Ek verloën dat ek deur woord en daad my onderwerp het aan die

kragte wat in die gemeente gestel is.

• Ek verloën die ontvangs van die teken van die “heilige kruis” op my

voorkop en bors, enige beskerm engele, die opening van die

derde oog of enige toegang tot die gees dimensie.

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!