13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek verloën die geloof in die Boek van die Mormone, saamgestel deur

Joseph Smith, gebaseer op ‘n ontmoeting met die Engel Moroni. Ek

erken dat ek gesondig het deur dit by die Woord van God te voeg.

Ek verloën my oortuiging dat hierdie Boek van die Mormone die

bevestiging en getuie van die Bybel is. Ek sny myself los van al die

valse leringe van Joseph Smith.

Ek verloën die twee Prinsgeeste wat heers oor die Mormoonse kerk, nl.

Moroni en Mannasseh. Ek sny myself los van hierdie twee, in die

Naam van Jesus.

Ek verloën die outoriteit van die Mormoonse kerk-hiërargie, nl.:

Die Eerste Presidentskap, die Raad van die Twaalf wat optree as

Profete, Sieners en Openbaarmakers, in die Naam van Jesus Christus

van Nasaret.

Ek verloën die valse leringe waarvolgens:

• Die Drie-enige Godheid bestaan uit drie afsonderlike eenhede,

• God ‘n liggaam van vlees is en dus beperk is tot een plek op ‘n

spesifieke tyd,

• Jesus die eersgeborene van God se kinders is, en dat Sy posisie

as God slegs aan Hom toegesê is a.g.v. Sy gehoorsaamheid,

• Jesus se werk van versoening nie vir die redding van siele is nie

maar wel om die aarde van die dood te red,

• Jesus slegs vir Adam se sonde gesterf het,

• Ons sondes slegs deur die doop weggewas kan word,

• Die Heilige Gees beperk is tot een plek op ‘n spesifieke tyd,

• Die Heilige Gees die reinste en mees suiwerste van alle

substansies is, ‘n Goddelike vloeistof en

• Elke persoon ‘n god oor sy geestelike onderdane is.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!