13.02.2013 Views

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

Mormone Jehovah-getuies Ou/Nuwe ... - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Gordyn/Sluier van die Tempel: Ingang tot die Hemelse

Koninkryk

7 6

1 2 9

8 5

3

4

Legende

1. Merk van die Kompas

2. Merk van die Vierkantstaaf

3. Naeltjie Merk

4. Knie Merk

5. Gleuf waardeur die Here sy

hand plaas

6. Merk waardeur die Here praat

7. Merk waardeur die persoon

antwoord

8. Klopper aan ‘n skarnier

9. Waar die sluier verdeel is om

die persoon toe te laat om die

Hemelse Kamer binne te gaan.

Ek verloën (vir vroue), die versluiering van my gesig. Ek verklaar dat ek

tot God, my Vader kan kom, in Sy Teenwoordigheid, met ‘n

ongesluierde gesig, deur die vergifnis van die Here Jesus Christus.

Ek verloën my geloof in die sluier met al sy merke en die klopper:

• Ek verloën die Merk van die vierkantstaaf, wat aan die verstand

presisie en eer voorstel deur die onderhouding van die verbonde

aangegaan op die dag van my seremonie.

• Ek verloën die Merk van die kompas, wat aan die verstand ‘n

onveranderlike koers wat lei tot ewige lewe voorstel, ‘n gedurige

herinnering dat begeertes, wellus en passies binne die grense

moet bly wat die Here gestel het, en dat alle waarheid omskryf kan

word as “een groot geheel”.

• Ek verloën die Naeltjie Merk, wat aan die verstand die behoefte

aan voortdurende voorsiening aan die liggaam en gees voorstel.

Met die Swaard van die Gees sny ek nou die geestelike naelstring

af wat my aan die Mormoonse Kerk en tempel verbind het.

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!