24.11.2018 Views

Debtfree Magazine November 2018

SA's Free Debt Counselling & Debt Review Industry Magazine. Tips and advice on getting out of debt and making a success of debt review. The November 2018 issue.

SA's Free Debt Counselling & Debt Review Industry Magazine. Tips and advice on getting out of debt and making a success of debt review. The November 2018 issue.

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hi Almal,

Die jaar staan nou vinnig einde se kant toe, oral waar jy in die

winkelsentrums kyk is die speelgoed, Kersversierings en dies meer so

strategies geplaas dat jy dit kwalik kan mis kyk. Dit voel eintlik of die

winkels nou minder loopspasie het en dat jy enige oomblik oor iets gaan

voeter en n helse berg vrugtekoek op jou gaan neertrek. Sommige kinders

is ook merkbaar soeter, seker maar die dreigement dat Kersvader nie

geskenke vir stout kinders bring nie.

Dit is elke persoon se keuse hoe hy of sy wil Kersfees vier en ek wil nou

regtig nie n polemiek daaroor veroorsaak nie, leef en laat leef. Krismis

is ook vir die gelukkiges n bonus of n 13de tjekkie, in baie gevalle nooit

genoeg nie maar tog nooit te versmaai nie. Nog gelukkiger mense het

ook in hierdie tyd n welkome breek, vakansie om die batterye te herlaai vir

volgende jaar. Volgende jaar met hopelik meer vreugde en minder vrese.

Maar terug na die hede, elke koerant is gepak met brosjures gevul met

die spesiale aanbiedinge, die “Krismis specials” so vol belofte van iets wat

n mens graag wil hê. Erge uitlokking!

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!