30.09.2019 Views

Debtfree Magazine September 2019

The September 2019 issue of Debtfree Magazine. SA's Free debt counselling and debt review magazine. We discuss a court case that changes it all as well as possible changes to the NCA & Regulations.

The September 2019 issue of Debtfree Magazine. SA's Free debt counselling and debt review magazine. We discuss a court case that changes it all as well as possible changes to the NCA & Regulations.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hi Almal,

Nou ja dit is tyd vir die rugby Wêreldbeker en die dames moet maar

verlief neem met manlief se tydige en ontydige afwesigheid alhoewel daar

dames is wat ek ken wat ook vurige rugby ondersteuners is. Of die Bokke

die knoop gaan deurhaak is n ope vraag, kan iemand die All Blacks

stop? Die Noordelike halfrond spanne soos Ierland, Wallis en Engeland

kan ook nie vlak gekyk word nie en die Franse is altyd onvoorspelbaar.

Baie stoere rugby ondersteuners het die sokker Wêreldbeker gevolg,

hoekom? Deels omdat dit net elke vierde jaar plaasvind, deels omdat

dit n skouspel en uiters onvoorspelbaar is en omdat die wêreld se bestes

teen mekaar meeding.

Vir dieselfde redes sal menigte sokker aanhangers hierdie rugby skouspel

volg, dit is net bitter jammer en betreurenswaardig dat die SABC so

wanbestuur was dat hulle nie die finansiële vermoë het om die wedstryde

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!